Page 1 of 1
telleskoop vir. 22skyfskiet pestool
Posted: Wed Aug 29, 2012 8:26 pm
by Krokedil
DAY SE EK WIL VRA EK WIL N TELLESKOOP OP MY.22PISTOOL SIT WAT SAL WERK OP N PEDRO BERETTA EN WEET IEMAND WIE KAN EK BEL VIR MEER INLIGTING.DIE PISTOOL IS N SKYFSKIET PISTOOL MAAR EK WIL HOM BETER MAAK VIRR MY VROU
Re: telleskoop vir. 22skyfskiet pestool
Posted: Wed Aug 29, 2012 8:38 pm
by tripodmvr
'n Skyfskiet pistool is gewoonlik een met 'n lang loop en word met metaal visiere gebruik. Dit is seker moontlik om 'n optiese visier daarop te sit - gesels met jou naaste geweersmid - ons het nie 'n prentjie van jou pistool nie so kan moeilik raad gee.