Page 1 of 1
Baretta 9mm P
Posted: Tue Aug 28, 2012 2:09 am
by grumpy
Wat is julle opinie van die wapen asb. Die wapen het minder as 100 skote geskiet en le in die ou se kluis. Wat is sy waarde en wat moet ek hom offer? Dit is soos die polisie se wapens wat hulle mee uit gereik was so ruk terug. Niks ekstras nie en wat kan ek bysit as ek koop? Kompensator, polish ens.
Dankie.
Grumpy

Re: Baretta 9mm P
Posted: Tue Aug 28, 2012 3:57 am
by NicoSmit
Ek weet nie wat is hulle werd nie maar ek het een van 1983 af en is nie 'n dag spyt ek het hom gekoop nie .Sy prys nuut was R464 saam met 'n cleaning kit wat ek vandag nog gebruik. Persoonlik dink ek dit is een van die mooiste pistole (lyne)wat gemaak is .
Re: Baretta 9mm P
Posted: Tue Aug 28, 2012 7:49 am
by JuanPaul
grumpy wrote:
Wat is julle opinie van die wapen asb. Die wapen het minder as 100 skote geskiet en le in die ou se kluis. Wat is sy waarde en wat moet ek hom offer? Dit is soos die polisie se wapens wat hulle mee uit gereik was so ruk terug. Niks ekstras nie en wat kan ek bysit as ek koop? Kompensator, polish ens.
Dankie.
Grumpy
Wat se model is dit? 92f of 92. Ek het die 92 model in 1988 gekoop en skiet vandag nog met hom en hy is nog net so akkuraat soos dag een, en is ek nog net so gelukkig met hom as toe ek hom gekoop het.Ek dink ek het R1500.00 betaal.
Re: Baretta 9mm P
Posted: Tue Aug 28, 2012 11:49 am
by Beretta
Piet skiet
Wat is die verskil tussen die twee pistole z88 en Beretta 92f
Beretta
Re: Baretta 9mm P
Posted: Tue Aug 28, 2012 1:37 pm
by Vlakvark
Re: Baretta 9mm P
Posted: Tue Aug 28, 2012 6:53 pm
by erx
Koop hom, no problem!
Groete
erx
Re: Baretta 9mm P
Posted: Tue Aug 28, 2012 8:48 pm
by Beretta
Piet skiet
Soos jy seker kan aflei is ek n groot Beretta fan. Ek het n 92f en het nog net een storing gekry weens n foutiewe magasyn wat ek op die baan gebruik om 1 up te laai en vergeet om die magasyn te swop. Verder nog nooit nie wat ek sal voorstel is polish die feeding ramp dit help baie. Volgens my die beste pistool ooit behalwe Colt 45.
Beretta
Re: Baretta 9mm P
Posted: Wed Aug 29, 2012 12:47 am
by NicoSmit
ja myne is die model 92 Ek stem hy is 'n bietjie groot en swaar maar as jy hom baie dra raak jy gewoond aan hom
Re: Baretta 9mm P
Posted: Wed Aug 29, 2012 9:19 am
by Vlakvark
Piet
jy kan mos nou nie se die Beretta is swak as dit dan nou die droe olie was wat die proleem veroorsaak het nie

Re: Baretta 9mm P
Posted: Wed Aug 29, 2012 9:27 am
by Beretta
Vlakvark
Netso

Beretta
Re: Baretta 9mm P
Posted: Wed Aug 29, 2012 12:32 pm
by grumpy
Die ou neuk rond. Sal vir my n ander wapen kry! Nou wil hy tussen 6 en 7k he!
Re: Baretta 9mm P
Posted: Wed Aug 29, 2012 12:36 pm
by JuanPaul
grumpy wrote:
Die ou neuk rond. Sal vir my n ander wapen kry! Nou wil hy tussen 6 en 7k he!
Hy is mal!!
