Page 1 of 1
die jakkals
Posted: Mon Aug 27, 2012 7:24 pm
by johans
sommer iets uit die landbouweekblad wat vir my nogal waar is. "die jakkals is n uitgeslape kalant.voor jy hom kan uitoorle het hy al n nuwe skelmstreek om jou mee te troef.jakkalsjagters moet met baie teleurstelling tevrede wees.jakkals se weetstelsel is groter as joune,jou plan moet altyd beter wees as syne.
Re: die jakkals
Posted: Mon Aug 27, 2012 8:02 pm
by johann
WAARHEID!!!
Re: die jakkals
Posted: Mon Aug 27, 2012 8:12 pm
by visstok
Ware woorde!!
Re: die jakkals
Posted: Mon Aug 27, 2012 10:09 pm
by theedge
Net so
Re: die jakkals
Posted: Tue Aug 28, 2012 6:46 pm
by christo gouws
ek wonder net waar hy aan al sy streke kom en wie is sy leermeester.
Re: die jakkals
Posted: Tue Aug 28, 2012 6:56 pm
by Pvdw
Dis hoekom dit so lekker is as jy daai doep in die nag hoor, dan weet jy nog een wat my nie kon uitoorl?

Maar ja, sommige van hulle is maar moeilik om te kry.
Peet
Re: die jakkals
Posted: Wed Aug 29, 2012 5:44 pm
by johans
christo ek dink hys so slim omdat hy al van jan v riebeek se tyd af gejag word,maar ja dis eintlik n goeie vraag
Re: die jakkals
Posted: Thu Aug 30, 2012 8:14 am
by stan man
want hy kan !!!!!