Page 1 of 1

Motivering vir 'n handwapen

Posted: Mon Aug 27, 2012 4:39 pm
by hencohugo
Middag manne.

Hier was seker al so iets op die forum, maar ek kry nie iets opgespoor nie.  Is daar dalk iemand wat my kan help met 'n voorbeeld vir die motivering vir 'n 9mm.  Ek dink daaraan om 'n Glock aan te skaf.

Groete

Henco

Re: Motivering vir 'n handwapen

Posted: Mon Aug 27, 2012 8:27 pm
by Kallie404
Yes Henco

Probeer gerus vir Kobus by -0826197236 (jagters reg motivering) hy het laas week vir my n motivering geskryf vir my her-aansoek vir my 9mm. Dit is regtig professioneel gedoen en elke sent werd gewees ;)

Re: Motivering vir 'n handwapen

Posted: Mon Aug 27, 2012 8:31 pm
by Marc
Kallie404 wrote: Yes Henco

;)