Page 1 of 1

Suspected jackal hunters arrested

Posted: Wed Aug 22, 2012 10:19 pm
by Beer (Christo)
Ek is nie een van die jakkels jagters nie (wil nog saam met iemand gaan eendag ;D :angel:), maar ek sien nou hierdie in die koerantjie van Fourways (Sandton JHB - vir die manne wat nie weet nie).

http://www.looklocal.co.za/looklocal/co ... s-arrested

Nou wonder ek, wat is die storie agter die storie.

Het hulle dit net vir die sports gedoen, of het hulle vee wat naby loop en wou die jakkelse keer om skade te doen OF... het hulle dalk iets anders gejag wat daardie gebied is?

Wonder maar net.......

Re: Suspected jackal hunters arrested

Posted: Wed Aug 22, 2012 11:55 pm
by Gerhard
Piet-Skiet wrote: Wie kan my se wat ons jag proklemasie se? Ek begin nou ook met 'n proebleem dier situasie sit en dit wat ej da sien bekomer my.
Kontak jou provinsiale natuur bewaaring dept en vra vir die ordinansie.

In Gauteng is jakkals as n probleem dier geklasifiseer...

Re: Suspected jackal hunters arrested

Posted: Thu Aug 23, 2012 9:38 am
by Eardley
Great show of law enforcement!! :police:
However,the heading should rather say "suspected poachers and tresspassers".

Re: Suspected jackal hunters arrested

Posted: Thu Aug 23, 2012 11:16 am
by Geno
Piet-Skiet wrote: Wie kan my se wat ons jag proklemasie se? Ek begin nou ook met 'n proebleem dier situasie sit en dit wat ej da sien bekomer my.
http://www.phasa.co.za/provinces/provin ... ances.html

Re: Suspected jackal hunters arrested

Posted: Thu Aug 23, 2012 2:27 pm
by johans
ding van daai jagters is hulle maak alles dood wat voorkom,hier by ons gebeur dit daagliks

Re: Suspected jackal hunters arrested

Posted: Fri Aug 24, 2012 6:25 am
by Wayne
My problem with the whole thing is that nothing will happen to these people, only the dogs will suffer. They lie too well and you can not see if they blush or go red in the face from lying. My staff dogs do not catch many jackal in a year, as they are not trained to do so. They were hunting for meat. my 2c worth