Page 1 of 1

Fiocchy 12 Br Ammo - Safari and Outdoor

Posted: Wed Aug 22, 2012 4:00 pm
by Stefan764
Manne nou van die Ammo by S&O te koop

Pryse as volg:

1 Pakkie R73
1 Kas (10xpakkies) R645per kas
10 Kaste (100x pakkies) R630 per kas
50 Kaste (500x pakkies) R610 per kas
100 Kaste (1000x pakkies) R588 per kas

Groete
Stef

Re: Fiocchy 12 Br Ammo - Safari and Outdoor

Posted: Wed Aug 22, 2012 4:07 pm
by BRNO (Pierre)
Stef, kan ek verskillende pakkies vat, byv no. 3's en no. 7's. Is daar no 7's in 32gr beskikbaar?

Re: Fiocchy 12 Br Ammo - Safari and Outdoor

Posted: Wed Aug 22, 2012 5:26 pm
by Stefan764
Pierre van der Merwe wrote: Stef, kan ek verskillende pakkies vat, byv no. 3's en no. 7's. Is daar no 7's in 32gr beskikbaar?
Sorry man, vergeet om te se...

Fiocchi TT Two 7.5/28gr

Re: Fiocchy 12 Br Ammo - Safari and Outdoor

Posted: Wed Aug 22, 2012 6:06 pm
by G-force
Fiocchi maak mooi ammo,goeie pryse daai.