Page 1 of 1

Re: seksie 16 handwapen lisensie.

Posted: Sat Aug 18, 2012 10:18 pm
by G-force
Piet-Skiet wrote: Manne wie kan my se of jy 'n handwapen wat gelisensieer is onder seksie 16 mag dra vir self verdediging?
Ja jy kan.Jy kan enige handwapen dra solank jy binne die wet bly.MAW hy moet  "concealed" wees en obviously op jou naam wees.As jy iemand skiet en jy het rede gehad om hom te skiet is jy veilig.
Die wapenwet se "use for any legal purpose".Dit geld vir alle wapens.

Re: seksie 16 handwapen lisensie.

Posted: Sun Aug 19, 2012 12:41 pm
by Marc
G-force wrote:
Piet-Skiet wrote: Manne wie kan my se of jy 'n handwapen wat gelisensieer is onder seksie 16 mag dra vir self verdediging?
Ja jy kan.Jy kan enige handwapen dra solank jy binne die wet bly.MAW hy moet  "concealed" wees en obviously op jou naam wees.As jy iemand skiet en jy het rede gehad om hom te skiet is jy veilig.
Die wapenwet se "use for any legal purpose".Dit geld vir alle wapens.
+1 G

Re: seksie 16 handwapen lisensie.

Posted: Sun Aug 19, 2012 2:42 pm
by Marc
Piet-Skiet wrote: Ja nee wat in daai geval gan ek die sig onder seksie 16 lisensieer. Wil graag die adp hou as 'n back up enkel gun.
Maak so Piet, as dit moet skiet ek iemand in my huis met my 30.06 ook as self verdediging. Omstandighede moet dit net regverdig  ;)