Page 1 of 1

Springbok jag

Posted: Thu Aug 16, 2012 5:43 pm
by Johan22
Naand mannne
Ek soek 'n springbok jag naby Bloemfontein 2 Jagters en so 3 bokke net vir biltong

Dankie
Johan

Re: Springbok jag

Posted: Fri Aug 17, 2012 10:08 am
by Dawie Malan
Bel vir Willie Nel suid van Ventersburg 076 474 9566 of wildlife@lmsafari.co.za.

Groete

Re: Springbok jag

Posted: Mon Aug 20, 2012 11:41 am
by Johan22
Johan22 wrote: Naand mannne
Ek soek 'n springbok jag naby Bloemfontein 2 Jagters en so 3 bokke net vir biltong

Dankie
Johan
Is daar nou nie een man wat my kan help nie asseblief

Dankie
Johan

Re: Springbok jag

Posted: Mon Aug 20, 2012 1:40 pm
by Marc
Het jy al met Jakalsgat hier op die forum probeer praat  ???

PM hom gerus  8)

Re: Springbok jag

Posted: Mon Aug 20, 2012 1:50 pm
by Jakkalsgat
Marc

Johan het met my gekontak en ek kyk wat ek vir hom kan doen maar dit is al laat in die seisoen en Springbokke raak maar skaars.
Dankie vir jou verwysing.

Groete
Jaco

Re: Springbok jag

Posted: Mon Aug 20, 2012 7:09 pm
by Marc
Jakkalsgat wrote: Marc

Johan het met my gekontak en ek kyk wat ek vir hom kan doen maar dit is al laat in die seisoen en Springbokke raak maar skaars.
Dankie vir jou verwysing.

Groete
Jaco
No prob, bly ek kon help  ;)

Re: Springbok jag

Posted: Fri Aug 24, 2012 12:19 pm
by Sarelss
Maar darem raak die pryse baie beter...op party plekke

Vra nou die dag vir 'n boer wat sy pryse is op springbokke. R700 reken hy my. " Jis dis darem maar duur, jou buurman vra R300 per bok" Nou hoekom jag jy nie daar nie vra hy? Wel sy voorraad is op s? ek.

Die boer reken my, "wel as my voorraad op is, is my prys ook R 300 per bok"........LOL

Ss

Re: Springbok jag

Posted: Sat Aug 25, 2012 8:07 pm
by Marc
sss308 wrote: Maar darem raak die pryse baie beter...op party plekke

Vra nou die dag vir 'n boer wat sy pryse is op springbokke. R700 reken hy my. " Jis dis darem maar duur, jou buurman vra R300 per bok" Nou hoekom jag jy nie daar nie vra hy? Wel sy voorraad is op s? ek.

Die boer reken my, "wel as my voorraad op is, is my prys ook R 300 per bok"........LOL

Ss
Skerp soos 'n Minora blade die man  ;D ;D ;D ;D ;D ;D