Page 1 of 1

Wat het ek nodig vir "competence" ?

Posted: Thu Aug 16, 2012 2:09 pm
by gillie
Middag menere

So ek hy my toetsie gaan doen en skiete geskiet vir my haelgeweer "competence". Die SAPS 517 vorm is ingevul. Wat het ek nog nodig? Hoeveel kopiee van my ID en wat van ander die "competencies"  wat ek reeds het, tel dit punte? Moet ek kopiee daarvan saamvat?

Ek hoor graag van julle

Dankie

Re: Wat het ek nodig vir "competence" ?

Posted: Thu Aug 16, 2012 3:28 pm
by DEE
2 Gewaarmerkte afskrifte van ID
2 Kleur ID Fotos
R70

Re: Wat het ek nodig vir "competence" ?

Posted: Thu Aug 16, 2012 3:29 pm
by gillie
Dankie DEE