Page 1 of 1
Opname van Kleinkolkatte en Groukatte by Mooihuil
Posted: Thu Aug 16, 2012 11:30 am
by tafjak
Hoeveel kleinkolkatte en Groukatte is gesien?
Re: Opname van Kleinkolkatte en Groukatte by Mooihuil
Posted: Thu Aug 16, 2012 11:36 am
by G-force
Niks by ons nie

Re: Opname van Kleinkolkatte en Groukatte by Mooihuil
Posted: Thu Aug 16, 2012 11:40 am
by Geno
Een kat, wat ek glo kleinkol kat / miershooptier is, oor die pad gehol tussen Schweizer Reneke en die Ops-basis.
Re: Opname van Kleinkolkatte en Groukatte by Mooihuil
Posted: Thu Aug 16, 2012 12:01 pm
by Louw15
By ons ook niks gesien nie. Span 18
Re: Opname van Kleinkolkatte en Groukatte by Mooihuil
Posted: Thu Aug 16, 2012 12:33 pm
by Louis102
Geen in 2 nagte.
Louis
Re: Opname van Kleinkolkatte en Groukatte by Mooihuil
Posted: Thu Aug 16, 2012 2:35 pm
by marno
Niks gesien in die 2 nagte nie.
Re: Opname van Kleinkolkatte en Groukatte by Mooihuil
Posted: Thu Aug 16, 2012 2:49 pm
by Michiel(MCR)
Span 22 een groukat.
Re: Opname van Kleinkolkatte en Groukatte by Mooihuil
Posted: Thu Aug 16, 2012 6:02 pm
by Biker
Een kleikolkat en twee grou katte
Re: Opname van Kleinkolkatte en Groukatte by Mooihuil
Posted: Thu Aug 16, 2012 7:03 pm
by Freddie101
Geen grou of kleinkolkatte gesien.
Re: Opname van Kleinkolkatte en Groukatte by Mooihuil
Posted: Thu Aug 16, 2012 8:05 pm
by Chris101
SPAN 25
1Kolkatjie
101
Re: Opname van Kleinkolkatte en Groukatte by Mooihuil
Posted: Thu Aug 16, 2012 9:36 pm
by C.J.
Span 4
Geen katte in 2 nagte gesien nie.
C.J.
Re: Opname van Kleinkolkatte en Groukatte by Mooihuil
Posted: Fri Aug 17, 2012 7:27 am
by Freek
span 7 = niks van die aard gesien nie. Wel heelwat ander klein wild, insluitend draai jakkalse. Gegewe die hoeveelheid jakkalse in die area was daar verbasend baie klein wild in ons jag gebied.
Re: Opname van Kleinkolkatte en Groukatte by Mooihuil
Posted: Fri Aug 17, 2012 9:24 am
by Jassie
Span 16
Niks gesien nie
Re: Opname van Kleinkolkatte en Groukatte by Mooihuil
Posted: Fri Aug 17, 2012 1:44 pm
by Jaktrap
Span 15
Geen
Re: Opname van Kleinkolkatte en Groukatte by Mooihuil
Posted: Tue Oct 09, 2012 2:55 pm
by Stefan764
Biker wrote:
Een kleikolkat en twee grou katte
Oom Biker
G'n wonder julle het so min jakke geskiet nie, julle was uit op die katte lyk my
MOOI LOOP
Stef