Page 1 of 1

Opname van Bakoorvosse by Mooihuil

Posted: Thu Aug 16, 2012 11:28 am
by tafjak
Hoeveel Bakore gesien?

Re: Opname van Bakoorvosse by Mooihuil

Posted: Thu Aug 16, 2012 11:35 am
by G-force
Een stel op selde plek altwee aande.

Re: Opname van Bakoorvosse by Mooihuil

Posted: Thu Aug 16, 2012 11:41 am
by Geno
Geen bakoorvossies gesien op AC se grond nie.

Re: Opname van Bakoorvosse by Mooihuil

Posted: Thu Aug 16, 2012 11:57 am
by Louw15
3 gesien 2de aand span 18. Almal op 1 staanplek ingekom.

Re: Opname van Bakoorvosse by Mooihuil

Posted: Thu Aug 16, 2012 12:36 pm
by Louis102
Vermoed 1 in twee nagte, maar kon nie 100% ID in lang gras.  Weet Francois het op een staanplek gesien toe hy agterop was.

Louis

Re: Opname van Bakoorvosse by Mooihuil

Posted: Thu Aug 16, 2012 2:35 pm
by marno
As ek reg kan onthou het ons 4 bakore gesien die tweede aand en niks die eerste aand.

Gelukkig het iemand nie gevra hoeveel draai jakke daar gesien is nie want die goed is vervuil. 

Re: Opname van Bakoorvosse by Mooihuil

Posted: Thu Aug 16, 2012 3:00 pm
by Michiel(MCR)
Span 22 geen.

Re: Opname van Bakoorvosse by Mooihuil

Posted: Thu Aug 16, 2012 6:00 pm
by Biker
Niks gesien nie

Re: Opname van Bakoorvosse by Mooihuil

Posted: Thu Aug 16, 2012 6:31 pm
by Ian
Span 5, geen Bakoor- maar baie Draaijakkalse en een Swartpootkat.

Re: Opname van Bakoorvosse by Mooihuil

Posted: Thu Aug 16, 2012 6:37 pm
by Dawie D
Span 8 het 2 Bakore gesien en geen Draai jakke nie
Span 2 het +- 8 Bakore gesien en omtrent 15 draai jakkies

Re: Opname van Bakoorvosse by Mooihuil

Posted: Thu Aug 16, 2012 6:59 pm
by Freddie101
Span 17
Geen Bakore
2 Draaijakkalse

Re: Opname van Bakoorvosse by Mooihuil

Posted: Thu Aug 16, 2012 8:09 pm
by Chris101
Span 25 

2 bakoorvosse

101

Re: Opname van Bakoorvosse by Mooihuil

Posted: Thu Aug 16, 2012 9:33 pm
by C.J.
Span 4

Geen Bakore gesien in twee aande nie.

C.J.

Re: Opname van Bakoorvosse by Mooihuil

Posted: Fri Aug 17, 2012 7:30 am
by Freek
Span 7 = 2 gesien op 4de staanplek (gestroopte mielieland), 10 min na jakkals by roeper geskiet is. Flip Fouche was by.

Re: Opname van Bakoorvosse by Mooihuil

Posted: Fri Aug 17, 2012 9:24 am
by Jassie
Span 16

Niks gesien nie

Re: Opname van Bakoorvosse by Mooihuil

Posted: Fri Aug 17, 2012 6:36 pm
by Dawie D
Oom Jas, wonder nou net geen bakore en geen uile, moet ek google vir die naaste specsaver se adress en hom aanstuur vir die oom. ;) ;D ;D ;D ;D


Of dalk het die opservasie iets te doen met n rustage uitgeruste naweek. :angel: :angel:

Re: Opname van Bakoorvosse by Mooihuil

Posted: Fri Aug 17, 2012 6:42 pm
by Jassie
Ou Dawie

Ek Lees hom maar soos ek hom gesien het

Groete
JAS

Re: Opname van Bakoorvosse by Mooihuil

Posted: Sat Aug 25, 2012 10:28 am
by green leader
manne is ek verkeerd of is a draai jackals nie ander naam vir bak oor jakkals nie.
dis van wikipedia
Die draaijakkals (Otocyon megalotis), ook bekend as die bakoorjakkals (vanwe? sy groot ore), is 'n klein, skadelose dier wat in Oos- en Suid-Afrika voorkom. Dit is die enigste spesie in die genus Otocyon. Die naam "draaijakkels" dui op die dier se gewoonte om op sy spoor terug te draai. As gevolg van die draaijakkels se gebit, word dit soms ook as 'n selfstandige subfamilie beskou (Otocyoninae).

Re: Opname van Bakoorvosse by Mooihuil

Posted: Sat Aug 25, 2012 10:49 am
by Louis102
Green Leader, die onderwerp is al voorheen bespreek.  In my omgewing is 'n draaijakkals, die Kaapse Vos of Silwer fox, beslis nie 'n bakoor nie.  Ek dink wikipedia verwar die mense, maar dis seker maar die ding met streekstaal.  Hier gaan wikipedia se draaijakkals-definisie egter nie tol nie.  Ek dink die meeste jakkalsjagters verstaan die verskil tussen draaijakkalse en bakoor jakkalse.

Jaag 'n regte draaijakkals met 'n bakkie of hond, dan sal jy sien hoekom 'n draaijakkals, 'n draaijakkals is en nie 'n bakoor nie.

My opinie

Louis

Re: Opname van Bakoorvosse by Mooihuil

Posted: Sat Aug 25, 2012 10:51 am
by green leader
dankie Oom Louis was bietjie deurmekaar met die wikipedia.

Re: Opname van Bakoorvosse by Mooihuil

Posted: Sun Aug 26, 2012 6:19 pm
by prohunt
Hallo Taffie,
Ek en Jannie het nie bakore raakgeloop nie, tensy Jannie dit dalk net nie genoem het terwyl hy op die stoel was nie (Span 20).
Groete
Johan