Page 1 of 1

Opname van Uile by OPS Mooihuil

Posted: Thu Aug 16, 2012 11:24 am
by tafjak
Kan al die betrokkenes 'n opname gee van alle uile gesien?

Re: Opname van Uile by OPS Mooihuil

Posted: Thu Aug 16, 2012 11:26 am
by Geno
2 uile gesien op AC Strauss se grond.

Groete,
Eugene

Re: Opname van Uile by OPS Mooihuil

Posted: Thu Aug 16, 2012 12:08 pm
by Louw15
Het 1 mooi groot uil gesien by ons geen ander voels. Span 18

Re: Opname van Uile by OPS Mooihuil

Posted: Thu Aug 16, 2012 12:32 pm
by Louis102
Taffie, ek het 1 uil in 2 nagte gesien.

Louis

Re: Opname van Uile by OPS Mooihuil

Posted: Thu Aug 16, 2012 2:24 pm
by marno
3 uile gesien.

2 die eerste aand en 1 die tweede aand.

Die een wat ek die 2de aand gesien het was 'n hengse ding.   

Span 19

Re: Opname van Uile by OPS Mooihuil

Posted: Thu Aug 16, 2012 2:28 pm
by Michiel(MCR)
Span 22 het 3 uile gesien en n paar geknip :-)

Re: Opname van Uile by OPS Mooihuil

Posted: Thu Aug 16, 2012 6:04 pm
by Biker
Ek het 3 uile gesien en nog 2 gehoor

Re: Opname van Uile by OPS Mooihuil

Posted: Thu Aug 16, 2012 6:33 pm
by Ian
Span 5, daar het een uil oor die roeper kom draai naby 'n dam.

Re: Opname van Uile by OPS Mooihuil

Posted: Thu Aug 16, 2012 6:35 pm
by Dawie D
Span 8 klok in met 4 uile

Re: Opname van Uile by OPS Mooihuil

Posted: Thu Aug 16, 2012 7:01 pm
by Freddie101
Het nou nie gesoek en mooi gekyk na hulle nie , maar weet van 1.

Re: Opname van Uile by OPS Mooihuil

Posted: Thu Aug 16, 2012 8:07 pm
by Chris101
Span  25

Kan 2 onthou dalk meer.

101

Re: Opname van Uile by OPS Mooihuil

Posted: Thu Aug 16, 2012 9:35 pm
by C.J.
Span 4,

Een mooi Gevlekte ooruil gesien waarven ek kan onthou.

C.J.

Re: Opname van Uile by OPS Mooihuil

Posted: Fri Aug 17, 2012 6:41 am
by Henry 7
As jy met 'n fluitjie werk en 'n uil kom in doen jy iets reg!
Jammer as ek van punt af is-net so vir interessantheid.

Re: Opname van Uile by OPS Mooihuil

Posted: Fri Aug 17, 2012 9:25 am
by Jassie
Span 16

Niks gesien nie

Re: Opname van Uile by OPS Mooihuil

Posted: Fri Aug 17, 2012 1:42 pm
by Jaktrap
Span 15
Een uil