Page 1 of 1
Howa .243 win
Posted: Sun May 09, 2010 11:26 am
by Nico Harris
ek het vir my laas week n Howa m1500 gekoop. het n leupold 4-12x40 vx1 op gesit. dit het n hogue overmold stock en leupold super low ringe om die scope op th hou. die hele pakket het my R11000 gekos. wat dink julle van die koop? ek het voorheen met n vriend sin geskiet en hy was dodelik akuraat! gee julle eerlikke opinies!
groete
Re: Howa .243 win
Posted: Mon May 10, 2010 10:47 am
by SmitH
Hi
Goeie koop het Howa 3006 jag die afgelope 6 jaar met hom en was nog nooit so gelukkig met n roer nie soos jy daar se dodelik akuraat
Groete
SmitH
Re: Howa .243 win
Posted: Mon May 10, 2010 11:16 am
by Arnold
Ek het 'n Howa in 223 Rem en is baie tevrede met die aksie en loop sover. Die plastic kolf was net baie swak en is sommer gou vervang {dit is nou die plastic kolwe waarmee hulle uitgekom het voor die Hogue kolwe}
Re: Howa .243 win
Posted: Mon May 10, 2010 7:31 pm
by Gerhard
Dink jy het groot vout gemaak...
Ek sal maar die geweer by jou oor vat vir R5000...
Dink jy sal hom elke skoot geniet.
Reen dit nog in KZN?
Re: Howa .243 win
Posted: Mon May 10, 2010 8:24 pm
by Nico Harris
so dan en wan. amper vark tyd!!!
Re: Howa .243 win
Posted: Tue May 11, 2010 2:32 pm
by Gerhard
Re: Howa .243 win
Posted: Fri May 14, 2010 5:54 pm
by Francois Marais
Harris
Ek het nou al twee, 204 Ruger en n 22-250 Rem, en gaan volgende week dalk n 243 Win aanskaf. In my opinie die beste waarde vi geld wat jy nou kan koop. natuurlik almal VARMINTERS met die Hogue kolwe.
Mooi loop
Francois
Re: Howa .243 win
Posted: Sun Jun 20, 2010 8:56 pm
by Francois Marais
Harris
Sit bietjie fotos op vir die album??
Mooi loop
Francois
Re: Howa .243 win
Posted: Thu Jun 24, 2010 4:54 pm
by Nico Harris
FM - ek sal nog fotos opsit. hardloop net bietjie rond met veldbrande op die oomblik!
groete
Re: Howa .243 win
Posted: Thu Jun 24, 2010 10:16 pm
by Francois Marais
Harris
hardloop net bietjie rond met veldbrande op die oomblik!
Voorspoed mater
Mooi loop
Francois