270 130 gr
Posted: Mon Aug 13, 2012 9:04 pm
Dagse manne
Jis dankie vir n great forum.
Ek is n 100% rookie en leer vrek baie by almal se posts.
Ek het n 270 met n 24 loop en wil 130gr skiet omrede gewone fabrieks ammuniese in die 130gr mooi groepe skiet.
Ek wil by julle kerels hoor wat is die maksimum spoed wat ek kan kry voor dit gevaarlik raak.?