Lam of skaapklank..??
Posted: Sun Aug 12, 2012 9:10 pm
Nou by Ops, baie dinge gesien en leer...nou die vraag,waarom kan jy nie jak met lam of skaap klanke inbring nie?
Dalk leer hulle dan ook daar is lood naby lammers of ooie en bly self weg..
Ek luister graag
Cheers
Dalk leer hulle dan ook daar is lood naby lammers of ooie en bly self weg..
Ek luister graag
Cheers