Lekker los draai
Posted: Fri Aug 10, 2012 8:03 pm
Naand almal. Was gister Kleinsee toe om so n los draai te gaan ry in die veld.Kon darm daarin slaag om die paar sprinbokramme te laat bakkie ry.Afstande was tussen 100 en 150m.Almal mooi kopskote.Die 308 het sy ding weer gedoen.Hier hang hulle nog aan die jagbakkie,jammer oor die bloed onder die bokke.
[img width=560 height=420]http://i1087.photobucket.com/albums/j46 ... G_4675.jpg[/img]
Lekker bly maar lekker
Groete
Blackie
[img width=560 height=420]http://i1087.photobucket.com/albums/j46 ... G_4675.jpg[/img]
Lekker bly maar lekker
Groete
Blackie