Page 1 of 1

WIT DORPER OOIE

Posted: Fri Aug 10, 2012 4:27 pm
by bullseye
Middag manne

Ek is op soek na wit dorper ooi lammers of 2tand ooie. kontak no: 08drie 255 dubbel 190

dankie
Bullseye.

Re: WIT DORPER OOIE

Posted: Thu Aug 16, 2012 5:45 am
by 22-250 Sniper
Bel 0828262840 Franscois v Wyk hy is op Burgersdorp hulle boer met wit dorpers

Re: WIT DORPER OOIE

Posted: Thu Aug 16, 2012 8:15 am
by bullseye
Dankie

Re: WIT DORPER OOIE

Posted: Thu Aug 16, 2012 8:34 am
by Roelo
Soek net vir Nannie op die forum hy het n witdorper stoet en teel ramme.

Re: WIT DORPER OOIE

Posted: Thu Aug 16, 2012 8:02 pm
by Johan04
Bel Dirk Viljoen 0839976497. Hy het gisteraand gese hy het jong ooie,+_1 jaar oud.Dit sal goeie skaap wees.

Johan