Page 1 of 1

VANGUARD VERKYKER, GOED OF SLEG

Posted: Fri Aug 10, 2012 3:03 pm
by Alwyn Odendaal
Hi julle, ek sal graag wil weet wie die Vanguard brand ken en wat julle dink van die Vanguard?

Ek is besig om 'n 8 x 42 Spirit ED model Verkyker van Amerika af in te voer;

Julle ervaring en opie sal waardeer word.

Groete,

Alwyn