Page 1 of 2

Boyds Kolf

Posted: Wed Aug 08, 2012 10:52 am
by Francois Briedenhann
Manne kan enige iemand vir my raad gee asb!!! Ons het my kolf bestel en wag nou al 18 dae.Weet iemand of daar dalk n probleem le iewers?

Groete FB

Re: Boyds Kolf

Posted: Wed Aug 08, 2012 10:57 am
by Beyers
Soek met usps se tracking nommer of dalk was daar nie voorraad nie

Re: Boyds Kolf

Posted: Wed Aug 08, 2012 11:05 am
by the kid
Het hulle vir jou 'n Tracking no. gegee? Gewoonlik sodra die kolf in S.A kom gee die poskantoor hom 'n "local" tracking no. Jy moet SAPO kontak, dan gee hulle vir jou "n no om te bel. gee vir daai mense die internasionale tracking no. dan sal hulle vir jou die nuwe no. kan gee. Toe ek my kolf bestel het, het ek ook begin worry na so 15 dae want die no. wat Boyds my gegee het het gewys "left USA" maar nooit dat hy in SA aangekom het nie. Toe ek uiteindelik die Local tracking no by SAPO kry toe le die kolf a 7 dae by my local poskantoor, sonder dat hulle my laat weet.


As daar 'n probleem is...... is dit 10 teen 1 aan ons kant.

Re: Boyds Kolf

Posted: Wed Aug 08, 2012 11:08 am
by Francois Briedenhann
Baie dankie kan enige iemand help met n kontak nomer om te bel?

Groete FB

Re: Boyds Kolf

Posted: Wed Aug 08, 2012 11:23 am
by Lourens
FB skakel 0860111502 en vra vir hulle om vir jou die nuwe local tracking nommer te gee.

Re: Boyds Kolf

Posted: Wed Aug 08, 2012 11:36 am
by Herman Venter
Francios,
As ek die storie hier is Kathu so kyk is jou kolf seker al b die poskantoor maar hulle laat weet jou nie!!

Re: Boyds Kolf

Posted: Wed Aug 08, 2012 12:28 pm
by Zack Benade
Hi

Ek het nou net self die 0860111502 no probeer.  Hulle was vinnig om my nuwe II tracking nommer te gee maar het ook in dieselfde asem ges? dit vat 3-4 dae van Jhb na Bfn.

Ek wag ook in spanning.

Groete
Zack

Re: Boyds Kolf

Posted: Wed Aug 08, 2012 2:33 pm
by Kerneels S.
Francois
Ek het 21 dae gewag vir my kolf van Boyds en ek is naby Port Elizabeth.
Groete
Kerneels

Re: Boyds Kolf

Posted: Wed Aug 08, 2012 3:47 pm
by Francois Briedenhann
Manne ek het te vinnig gepraat!Nounet word ek latweet my kolf is hieso!!!!!!!!!!!!!

Dankie viri raad!

Re: Boyds Kolf

Posted: Wed Aug 08, 2012 9:23 pm
by Herman Venter
Net soos ek ges? het...!!! Kan mens net kwaad maak!!!

Re: Boyds Kolf

Posted: Wed Aug 08, 2012 9:52 pm
by Arnold
Hallo Manne

Ek gebruik sommer www.parceltrack.co.za

Sit daai US tracking nommer in die eerste lyn of by die poskantoor se tracking en jy kan sien waar jou pakkie is as hy al in SA gescan is.
Die site het ook sommer 'n klomp ander maatskappye se tracking dienste op.

Re: Boyds Kolf

Posted: Fri Aug 10, 2012 2:32 pm
by Zack Benade
Goeie nuus manne

My kolf is by die poskantoor. ;D ;D

Ek het die kolf die 31/07/2012 bestel by Boyds en gaan hom more haal.
In totaal van Boyds to in Bloem in 11 dae.

Cheers
Zack

Re: Boyds Kolf

Posted: Fri Aug 10, 2012 2:37 pm
by Arnold
Sjoe, dan vat myne lank wat ek 29/7 bestel het :)
hy sal darem seker more by die poskantoor wees en dan kan ek hom volgende week gaan optel.

Re: Boyds Kolf

Posted: Fri Aug 10, 2012 3:07 pm
by Zack Benade
Bel hulle Arnold. 
Hy moet daar wees.
Laat weet.  Wat het jy bestel?

Re: Boyds Kolf

Posted: Fri Aug 10, 2012 3:34 pm
by Arnold
Nee, die tracking word mooi opgedateer en hy is vandag by Kaap se Customs weg na my poskantoor.
Ek wag vir 'n rooi Varmint Thumbole vir my 243 Howa varminter wat ek ook vandag gekry het :)

Re: Boyds Kolf

Posted: Fri Aug 10, 2012 5:07 pm
by CarelG
Arnold ek dog jy se die HOWA is jou lightie sin....nou praat jy weer van joune ;D
Baie geluk, geniet hom!

Re: Boyds Kolf

Posted: Fri Aug 10, 2012 6:39 pm
by Arnold
ja ja, al is hy 3 sal hy my mooi laat vetstaan dit is syne.

Re: Boyds Kolf

Posted: Sun Aug 12, 2012 5:49 pm
by Zack Benade
Hallo Arnold

Ek het myne Saterdag by die poskantoor gaan haal.  Die koste was R301.

Die kolf pas soos 'n handskoen.  Ek is 110% verby tevrede met die kolf.  Die vakmanskap is van baie hoe gehalte.  Dis die eerste kolf wat klaar ge inlet was.

Groete
Zack

Re: Boyds Kolf

Posted: Sun Aug 12, 2012 8:00 pm
by TOKELOS
Hi Zack! Vir wtse aksie en loop dikte was joune en watter styl het jy bestel?

Re: Boyds Kolf

Posted: Wed Aug 15, 2012 9:04 pm
by Arnold
Ek kan nie onthou dat ek laas so baie geld vir die poskantoor moes gee nie, maar ten minste is hy nou in my kluis ...

Howa Varminter met 'n Varmint Thumbhole kolf van Boyds ... totale koste van die kolf was nou so by die R1650
[img width=560]http://db.tt/8i0VC9Se[/img]

Re: Boyds Kolf

Posted: Wed Aug 15, 2012 9:37 pm
by Zack Benade
Arnold
Baie geluk----hy lyk mooi man. :P :P :P  Rooi bly mooi

Tokelos
Ek het 'n Remington 270 ADL met 'n std loop.  Ek het 'n pepper Varmint Thumbhole.  My 6Br se ander kolf is ook dieselfde.

Re: Boyds Kolf

Posted: Wed Aug 15, 2012 9:48 pm
by Arnold
Ja my 260 se kolf is ook presies dieselfde, net weer in pepper laminate :)

Re: Boyds Kolf

Posted: Wed Aug 15, 2012 9:52 pm
by Zack Benade
Dit bly waarde vir geld :angel: :angel:

Re: Boyds Kolf

Posted: Thu Aug 16, 2012 7:29 am
by Petrie303
Dagse,

Ek het gestraand bietjie na die Boyds kolwe beloer, Dit lyk Baie mooi en die prys, wat kan mens se, is amper te goed om waar te wees!

Ek gan defnetief vir my een kry vir my P14 303 EPPS! Sou baie graag 'n thumphole kolf wou he ma daar is nie vir hulle nie, ma die kolwe met daai wangstuk sal baie lekker werk!

http://www.boydsgunstocks.com/Sporteriz ... -s/150.htm

Nou net om te besluit of die Nutmeg laminate of die Walnut....

Ek sien mens moet die laaste afwerkings self doen, hoe baie werk is dit? En is dit moeilik om te fit? Hoeveel kos dit om te glassbed?

Groete,
Petrie

Re: Boyds Kolf

Posted: Thu Aug 16, 2012 8:22 am
by Swede
Hi Arnold

Your Howa looks really great in that stock!  :D

I was also planning to get a 243 varminter but the dealer had no stock, new stock only arriving late December according to them, bought the standard hogue instead, now just waiting for the licence. I plan to replace the hogue with the feather weight thumbhole from Boyds. I have just one question, is it really just a matter of dropping the barrelled action in the stock and you're away, no additinal inletting etc.