Page 1 of 1
Howa .375Ruger
Posted: Wed Aug 08, 2012 8:00 am
by Roger
Hi almal,
ek het die Howa .375Ruger gekoop, nou kom die lang gewag. Wat ek wil weet, watse afstande kan ek verwag om te skiet? Bv, sal n blesbok op 230m n probleem wees?
Ek herlaai nie, wel nog nie. Ek gebruik die Hornady 270gr gekoop te rondtes op die oomblik om die loop in te breek.
Kan ek die geweer gebruik van Springbok tot Buffel (I wish

)?
By voorbaat dankie,
Roger!
Re: Howa .375Ruger
Posted: Wed Aug 08, 2012 8:15 am
by Hugov
Hello Roger jy kan beslis.
Sodra jy self laai kan jy n 200 gr koeel laai teen so 3090 ft sec dan loop hy oop op die vlaktes!!
Met die regte teleskoop en tyd op die baan het my vriend sy swart willebees op 250m geklop met n 250 gr koeel teen 2600 ft sec sonder veel moeite!!
Geniet die roer.
Groete H
Re: Howa .375Ruger
Posted: Wed Aug 08, 2012 8:42 am
by SV MAD (Henk)
Hi Roger.
Awesome kaliber.
Ek skiet 300gr Claws en my geweer is gezero op 100m, maar as ek die 200gr GSCHV insit (loop so teen amper 3000fps) dan zero hy op 200m. Beste van beide werelde.
Re: Howa .375Ruger
Posted: Wed Aug 08, 2012 11:54 am
by Roger
Piet-Skiet wrote:
Waar het jy daai 270gr hornady rondtes gekry?
Skiet winkel Bloemfontein. Was hulle laaste pak. R990 p/20
Re: Howa .375Ruger
Posted: Wed Aug 08, 2012 2:20 pm
by Marc
Roger wrote:
Piet-Skiet wrote:
Waar het jy daai 270gr hornady rondtes gekry?
Skiet winkel Bloemfontein. Was hulle laaste pak. R990 p/20
Eina, hoop julle is van plan om self te begin laai. Dis darem lekker stuif vir 20 rondtes daai

Re: Howa .375Ruger
Posted: Wed Aug 08, 2012 3:32 pm
by FHM
Roger wrote:
Hi almal,
ek het die Howa .375Ruger gekoop, nou kom die lang gewag. Wat ek wil weet, watse afstande kan ek verwag om te skiet? Bv, sal n blesbok op 230m n probleem wees?
Ek herlaai nie, wel nog nie. Ek gebruik die Hornady 270gr gekoop te rondtes op die oomblik om die loop in te breek.
Kan ek die geweer gebruik van Springbok tot Buffel (I wish

)?
By voorbaat dankie,
Roger!
Roger hier is vir jou bietjie interressante leeswerk oor die verskille tussen die .375 Ruger en .375 HH - as ek reg onthou is die .375 Ruger verskillend van die .375 HH en die .375 HH is die minimum kaliber vir gevaarlike wild jag in die meeste plekke hier op ons vasteland.
http://www.africahunting.com/375-up/225 ... 5-h-h.html
http://www.google.com/url?sa=t&rct=j&q= ... gDl-cMEPuQ
http://www.google.com/url?sa=t&rct=j&q= ... 0ZEIO3HKVw
Re: Howa .375Ruger
Posted: Thu Aug 09, 2012 9:14 am
by Roger
Baie dankie almal!
Re: Howa .375Ruger
Posted: Thu Aug 09, 2012 6:36 pm
by Pvdw
Roger daai is my volgende geweer. Met hom gann jy lag lag 250-300m ons algemene wild jag as jy die ligter koe?ls self laai. Ek persoonlik voel dit is die idiaal vir die man wat net 1 geweer wil koop. Ja daar is etlikke ander wat ook sal werk maar ek sou stem vir die 375.
Hiet by ons het ek laasweek prys op Hornady ammo gekry by VLT, nie gevra watse gewig nie, maar dit was net kort van R600. Daai Prys van Bloem klink woes
Peet
Re: Howa Akuraatheid
Posted: Fri Aug 10, 2012 2:14 pm
by Alwyn Odendaal
Hi julle, ek moet eintlik 'n aparte gesprek begin, maar ek wonder net oor die akuraatheid van Howa; dan oor al die kalibers so te se.
Is daar iemand wat al geruime tyd Howa skiet en wat is julle ervaring van Howa se akuraatheid?
Sal waardeer as julle jul ervaring met my deel.
Dankie en groete,
Alwyn
Re: Howa .375Ruger
Posted: Fri Aug 10, 2012 2:39 pm
by Pvdw
Alwym daar is al ure daaroor gesels op die forum. Search gou en kyk.
Dit is vir die prys seker een van die akuraatste gewere op die mark. Staan sy man teen gewere 3 keer sy prys sonder probleme.
Peet
Re: Howa .375Ruger
Posted: Fri Aug 10, 2012 2:57 pm
by Alwyn Odendaal
Baie dankie Peet, ek maak so.