Page 1 of 1
Viking Broadheads nuwe besending in vooraad
Posted: Tue Aug 07, 2012 12:40 pm
by G-force
Manne ek het n klomp nuwe vooraad ingekry.
100/125/180/200gr in vooraad.
Vir die Namibie ouens Die Jagwinkel in Windhoek het ook van my vooraad gevat so jul kan daar gaan kyk en koop.
Groete
Re: Viking Broadheads nuwe besending in vooraad
Posted: Tue Aug 07, 2012 1:25 pm
by SV MAD (Henk)
Manne, hierdie is baie goeie BH's teen baie goeie prys. Kry vir julle gerus?!
Re: Viking Broadheads nuwe besending in vooraad
Posted: Tue Aug 07, 2012 8:17 pm
by Kalahari
Ek sal moet draai gaan maak by jagwinkel, ai die bankbestuurder like my al hoe minder

Re: Viking Broadheads nuwe besending in vooraad
Posted: Wed Aug 08, 2012 8:14 am
by G-force
Kalahari wrote:
Ek sal moet draai gaan maak by jagwinkel, ai die bankbestuurder like my al hoe minder
Hou jy van die bankbestuurder?Dis mos al wat tel of hoe?

Re: Viking Broadheads nuwe besending in vooraad
Posted: Wed Aug 08, 2012 8:35 am
by Kalahari
Ja nee, die man vra my paar dae terug met opstel van nuwe balansstaat: " Kom ons maak daai oortrokke fasiliteit dubbeld asb." Nou ja, lyk my hulle soek ook geld iewers?

Re: Viking Broadheads nuwe besending in vooraad
Posted: Mon Aug 20, 2012 9:38 pm
by morne smith
Haai g-force Ek vertrou dit gaan goed met jou Meneer. Watter grein punte'n kameelperdsal jy voorstel vir my kameelperd? en wat prys jou vikings deesdae? Laat maar weet asb Baie dankie
Re: Viking Broadheads nuwe besending in vooraad
Posted: Tue Aug 21, 2012 7:19 am
by G-force
morne smith wrote:
Haai g-force Ek vertrou dit gaan goed met jou Meneer. Watter grein punte'n kameelperdsal jy voorstel vir my kameelperd? en wat prys jou vikings deesdae? Laat maar weet asb Baie dankie
Morne more.Als goed dankie,net siek soos hond.Johan in Namibie het sy kameelperd onlangs geskiet met n 125gr.Hy het mooi gewerk en die punt is uit die vel uit in die exit kant.Ek sal eintlik se die 180gr is beter.
Alle gewigte is R250/stuk.
Groete.
Re: Viking Broadheads nuwe besending in vooraad
Posted: Tue Aug 21, 2012 9:41 am
by SV MAD (Henk)
180gr of die 200gr. Baie sterk, sal 'n tonnel deur n kameelperd blaas!
Re: Viking Broadheads nuwe besending in vooraad
Posted: Tue Aug 21, 2012 8:49 pm
by morne smith
Julle het my oortuig vir die 180gr As ek vir my 80pond limbs kry vir my x-force en lekker swaar pyle behoort ek mos reg te kom vir die perdjie? Hoe kry ek die vikings by jou Meneer? Ek is in Bloem. Groete
Re: Viking Broadheads nuwe besending in vooraad
Posted: Wed Aug 22, 2012 1:00 am
by G-force
morne smith wrote:
Julle het my oortuig vir die 180gr As ek vir my 80pond limbs kry vir my x-force en lekker swaar pyle behoort ek mos reg te kom vir die perdjie? Hoe kry ek die vikings by jou Meneer? Ek is in Bloem. Groete
Morne ek stuur PM.