Page 1 of 1

Keuse kudu of......

Posted: Tue Aug 07, 2012 7:19 am
by Bosvarkie
Hi manne

Het die naweek so bietjie gaan kudu's jag en toe het ek keuse om te maak kudu bul of 'n jakkie.
Die was 'n mooi groot reun ek skat hom so 3 jaar oud.Het hom so 11 uur die oggend gepiets.

'n man kan elke hag 'n kudu skiet maak kan die boer nie elke dag bly maak nie.
Ek het toe die middag kudu om gedop en hy was toe op die huis vir die jakkie se skiet. ( goeie keuse )
Die was tog maar my eerste keuse.

Re: Keuse kudu of......

Posted: Tue Aug 07, 2012 7:22 am
by Gerhard
Jy is bevoor reg...

Ek sou die kudu geskiet het (eerste een in 16 jaar) en die aand die jakkalse geroer het...

Maar lyk my jou planne het mooi uit gewerk.

Geluk met die jakkals.

Re: Keuse kudu of......

Posted: Tue Aug 07, 2012 7:37 am
by Wayne
I hope you got discount on the kudu. That is a mooi jakkie, well done

Re: Keuse kudu of......

Posted: Tue Aug 07, 2012 9:07 am
by atplay
Looi daai jakkie en hou die boer gelukkig - welgedaan.

Re: Keuse kudu of......

Posted: Tue Aug 07, 2012 9:15 am
by vlakvark1
Bosvarkie

Dit sou n moeilike besluit gewees het vir my maar lyk my dit het vir jou gewerk
Baie geluk. Het jy foto van die koedoe wat jy met die jakkie betaal het ??? ;D

Re: Keuse kudu of......

Posted: Tue Aug 07, 2012 2:16 pm
by LoveHenties
Daar is boere wat jou sou laat betaal vir daai Jakkie...

Re: Keuse kudu of......

Posted: Tue Aug 07, 2012 2:22 pm
by BLOK
LoveHenties wrote: Daar is boere wat jou sou laat betaal vir daai Jakkie...
Ek sou hom met n smaail betaal.

Varkie, mooi gedoen. Ek weet James het eendag selfde oorgekom en die boer was vir hom net so dankbaar soos vir jou.

Re: Keuse kudu of......

Posted: Tue Aug 07, 2012 2:23 pm
by marno
Mooi man!!! Ek sou defnitief ook nie daai brak gelos het nie!!

Dinge het goed uitgewerk vir jou.

Re: Keuse kudu of......

Posted: Tue Aug 07, 2012 4:25 pm
by Ponkie
Bosvark

Op ons plaas was jy nou in die prime seats! Skiet daai jakkals, want as jy hom NIE skiet nie, kan jy dalk net volgende jaar nie weer genooi word vir 'n jag nie. So skiet maar daai jakkals al staan die bul naby aan jou, want jy sou by ons jou kudu heel waarskynlik verniet kry en volgende jaar darem weer vir 'n jag genooi word. En ek belowe jou dit sal die geval op meeste skaapplase wees.

Groetnis
Ponkie

Re: Keuse kudu of......

Posted: Wed Aug 08, 2012 7:03 am
by Bosvarkie
Hi

Ponkie die kudu was verniet.Ek skiet al so 25 jaar by die boer en ek dop maar nog altyd jakkies eerst om
Die boer het nog nooit probleme met jakkies gehad nie maar in die laaste 5 jaar raak dit erg.
Hy boer net met bees en wat nou gebeur is as die koeie begin kalf begin hulle die koeie se geslags dele vreet
en koei en kalf word dan verloor

Die groot probleem is eintlik die Addo park wat die jakkies nie beheer nie.
Baie aande as ek bosvarke jag op 'n dooie bees sien ek tot 15 jakkies om die bees met die nagsig.
Dan skiet ek die eerste vark en vinnig 2 of 3 jakkies.
Dan moet 'n bosvark ook nie te lank vat om in te kom nie of daar 'n paar jakkies vinnig.
Dit is nogals iets om te sien en te hoor as daar so baie jakkies om so dooie bees vreet veral as jy so 50 m van hulle sit.

Die boere sal nooit kan skaap boer nie die jakkies sal die hele trop in een aand op vreet.

Groete
Bosvarkie

Re: Keuse kudu of......

Posted: Sat Aug 18, 2012 5:31 pm
by Eardley
Mooiskoot!