Scopes wat geskik is vir dial.
Posted: Mon Aug 06, 2012 9:29 am
Manne en Dames.
Ek soek bietjie raad asb. Eks kiet tans 'n Leeupold 6 tot 18 by 40 vx 2 scope. Ek het die scope nou so 3 jaar en skiet 'n 270 ackley improved. Ek het vir my goeie rangefinder gekoop en gebruik berger se ballistic calculator om die trajek uit te werk. Ek het met groot sukses bobbejane en blesbokke op redelikke ver afstande gekiet deur te dial.
My scope het egter so twee weke terug begin probleme gee en ek vermoed met al die tyd agter op die bakkie het die paralaks vertelling dalk los gekom want die scope fokus nou op 300m ma dan wys hy op die vertelling dis op 50. Die verstelling op die tarrets is ook nie meer so akkuraat nie.
So my vraag is die volgende. Ek weet night force is sekerlik die opsie om regtig betroubaar te kan dial. Maar soos alles kom dit teen 'n prys en R20 000 is bo my vuurmaak plek.
Is daar dalk ander opsies wat julle kan voorstel wat ek na kan kyk om dalk die leeupold mee te vervang of kan ek reken dat ek dalk net ongelukkig is en my scope laat instuur en hoop hulle maak hom reg en dat ek nie weer die probleem sal kry nie.
Baie dankie