Page 1 of 1

Baie sterkte al die Ops Mooihuil manne!!!!

Posted: Mon Aug 06, 2012 6:24 am
by BRNO (Pierre)
Aan al die manne wat gaan deelneem aan die ops die naweek, wil ek graag sterkte se, en maak ons trots! Ry asb tog veilig, gebruik die wapens veilig, kuier veilig, en kom veilig terug met baie fotos en baie stories om te vertel.

Ooooohhhaaaaa!!!

Re: Baie sterkte al die Ops Mooihuil manne!!!!

Posted: Mon Aug 06, 2012 9:48 am
by Dawid
Dankie Pierre, Gaan ons beste gee. ;)

Re: Baie sterkte al die Ops Mooihuil manne!!!!

Posted: Mon Aug 06, 2012 9:49 am
by BRNO (Pierre)
Dawid wrote:
Dankie Pierre, Gaan ons beste gee. ;)
Plesier Dawid. is jy darrem al in die land, hoe lank bly jy ens?

Re: Baie sterkte al die Ops Mooihuil manne!!!!

Posted: Mon Aug 06, 2012 9:58 am
by Dawid
Pierre,

Land Woensdag oggend 08H30 en vlieg weer Maandag aand terug. Net n baie vinnige kuier.

Groetnis

Re: Baie sterkte al die Ops Mooihuil manne!!!!

Posted: Mon Aug 06, 2012 2:02 pm
by C.J.
Thanks Pierre,

Dit gaan groot wees, kan self nie meer wag nie. Ek dink ons moet kyk of ons 'n post kan begin wat iemand kan update soos die naweek vorder, dan kan die nuuskierige manne sien hoe dit loop en hoe die score's lyk.

Groete,
C.J.

Re: Baie sterkte al die Ops Mooihuil manne!!!!

Posted: Mon Aug 06, 2012 2:49 pm
by Marc
Ja nee mag die lood vlieg, hare waai en tande kners. Loop sort hulle uit manne, en veilig terugkom elkeen van julle  ;)

Mooiloop
Marc

Re: Baie sterkte al die Ops Mooihuil manne!!!!

Posted: Mon Aug 06, 2012 3:52 pm
by Henry 7
Aan al die manne daar-ek hoop julle BOOL so 400!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Geniet dit.
Henry

Re: Baie sterkte al die Ops Mooihuil manne!!!!

Posted: Mon Aug 06, 2012 4:45 pm
by stan man
mag dit n geseende ops wees.gaan groot of gaan huistoe. geniet dit en wees veilig.

Re: Baie sterkte al die Ops Mooihuil manne!!!!

Posted: Mon Aug 06, 2012 5:34 pm
by visstok
Dankie manne! Ons gaan Jaracal se naam hoog hou!!

Groete Alex

Re: Baie sterkte al die Ops Mooihuil manne!!!!

Posted: Mon Aug 06, 2012 9:38 pm
by cg rossouw
Kap hulle manne, kap hulle

Re: Baie sterkte al die Ops Mooihuil manne!!!!

Posted: Tue Aug 07, 2012 8:31 pm
by Christo
Sterkte en voorspoed manne, ek sal in die gees saam wees met julle. Mag die jakkalse so uitgehonger wees dat selfs die heel slimstes sonder aarsel die roepers bestorm.

Ek hoop dat al die skietstoel operateurs FREEZER SUITS het, die koue front gaan amok maak.

Daar sal seker 'n paar gevriede jakkies wees.

Looi hulle.


ps: moet nie vergeet om dankie te se vir die voorreg wanneer julle klaar is nie.

Re: Baie sterkte al die Ops Mooihuil manne!!!!

Posted: Wed Aug 08, 2012 1:08 am
by Ian
Baie dankie Pierre

Geno en Jannie het tot en met 00h45 hier by my op Klerksdorp gekuier en ons ry nou-nou na Schweizer se rigting saam met Freek, Marno en span agt om daar by Taffie-hulle te gaan aansluit. Die manne is baie opgewonde en ons glo dat ons Skepper almal sal bewaar en Sy veilige hand oor almal sal hou. Ons sal julle op hoogte hou met die gebeure daar.

Groete Ian

Re: Baie sterkte al die Ops Mooihuil manne!!!!

Posted: Wed Aug 08, 2012 6:35 am
by BRNO (Pierre)
Ian wrote: Baie dankie Pierre

Geno en Jannie het tot en met 00h45 hier by my op Klerksdorp gekuier en ons ry nou-nou na Schweizer se rigting saam met Freek, Marno en span agt om daar by Taffie-hulle te gaan aansluit. Die manne is baie opgewonde en ons glo dat ons Skepper almal sal bewaar en Sy veilige hand oor almal sal hou. Ons sal julle op hoogte hou met die gebeure daar.

Groete Ian
Plesier. toe ek die post opgesit het, was die weer nog nie so groot faktor nie, maar nou wil ek sommer namens almal hier se, sterkte vir die koue ook.

Fotos en videos is verpligtend asb.

Baie sterkte en geniet!

Re: Baie sterkte al die Ops Mooihuil manne!!!!

Posted: Wed Aug 08, 2012 7:55 am
by Vlakvark
Geniet dit manne

Re: Baie sterkte al die Ops Mooihuil manne!!!!

Posted: Wed Aug 08, 2012 7:59 am
by cassie_calvinia
mooi maak manne

Re: Baie sterkte al die Ops Mooihuil manne!!!!

Posted: Wed Aug 08, 2012 8:37 am
by mamba
Ek gaan nie eers nie en ek is soos 'n stoot seuntjie op kersdag, Sterkte kerels!

Re: Baie sterkte al die Ops Mooihuil manne!!!!

Posted: Wed Aug 08, 2012 9:12 am
by JACQUES BOTHA
SENDING  MIKE OSCAR OSCRA INDIA HOTEL  UNIFROM INDIA LIMA:
Die manne kom van wyd en suid  om aan te sluit.
APPELS  manne  welkom  by die geleerde sir
swysersdorp sal nooit weer dieselfde kyk na n jakkals nie  dit kan ek jou verseker.
Met dade groter as woorde sluit die duitswes manne by hul aan
Die skietstoele word gevoel en beloer op die dorpie gaan niemand sloer
Saal hom op ponie of perd --hy gaangery word  tot laat in die  nag
Al moet iemand se chopper start hy het 2 wolramme op jakklase op te tel
Ian maak die somme  en vat oor an die kamp kommedant
quicloed se nie so nie maar ek se nou dit werk so in my geweer
Hoekom skiet jy vmax en nie  bergers nie ,
Is daai aksie nie die heel beste wat ek al geskiet het nie
Swartwors of kwaadkat lynx wor deur geloer en gepas ---taipon taipy maak ook sy verskyning hier
En wragtig ek se jou niks kom by die zeis of daai  smit en gebuig  nie
van n splinternuwe 204 to by  oom freek se sanna 303
Maar tog sweer die OUmanne by hulle 243  of hy nou ge uglyfiseer is al dan nie
Wit lorries is uit soos koekies in die weeshuis.
hoesmidekasie is nodig om te keer dat niemand awol
ruk aan die stoel en skut aan daai een
fx3 spitfire wie is die baas ---nee heelaas die scopio is nou die baas
hoeveel het jy als  geskiet die jaar     
Nee  manne so word dit gedoen..
niemand moet mooihuil gebruik nie, gaan eerder vir rooi aleen
sit n fight op en die barman daag self op om te loer
katjak baklei is n treffer  maar ek kry baie sukses met reaksie 4 en doedelsak 7 en kombo 2
Ai waar is DR jaracal homself -
Einde ten laaste VERPLIG TAFFIE OM DIE VOLKSLIED TE SING ----SY BELOFTES  MOET HY NAKOM EN SIT DIT OP VIDEO
geniet julle trippie
Sien uit om julle uit die oggend slapie te kom hou.
Wie gaan die jakkalse tel daai goed vrot hier om die kamp. 
Sal julle eerder bosvark chops eet as freddie se skaap ribbes?
NOU EERS WEER DIE GROOTSTE SKIET EN ROE EN JAG TIP ALIAS OOM LEEU SKIET RAAK...............

Re: Baie sterkte al die Ops Mooihuil manne!!!!

Posted: Wed Aug 08, 2012 9:21 am
by Reggie Gerber
Strongs to all you men making the sacrifice to help others in need. May you have great success and keep the name of the Jackal hunter clean. May God be with you and keep you all safe
Good luck and God bless
Reggie

Re: Baie sterkte al die Ops Mooihuil manne!!!!

Posted: Wed Aug 08, 2012 11:48 am
by louis slabbert towerwater
Sterkte manne. Geniet dit. Laat die jakke huil en maak ons trots