kameeljag Namibe
Posted: Fri Aug 03, 2012 9:06 am
Goeiedag Almal
Ek wil graag volgende jaar in die skoolvakansie 'n kameelperd gaan jag.
Het julle miskien vir my 'n aanduiding waarvoor die outjies verkoop daar in julle mooi land Bul, Koei dit maak nie saak nie.
Ek sal verkieslik in die Windhoek area wil skiet met die geweer. Met die boog sal 'n bonus wees. Die vleis kan bly op die plaas.
Laat weet gerus
Dankie