Page 1 of 1

En jy dog jy KAN boogskiet

Posted: Thu Aug 02, 2012 3:52 pm
by BLOK
Al die manne wat so fotos plaas van hoe goed hulle skiet traai die en as julle regkom dan beginne ek ook boogjag.


http://www.youtube.com/watch?v=tUOCVhCm ... re=related

Re: En jy dog jy KAN boogskiet

Posted: Thu Aug 02, 2012 3:59 pm
by Beretta
Blok
Hoeveel pyle kan jou koker vat  ;D ;D

Re: En jy dog jy KAN boogskiet

Posted: Thu Aug 02, 2012 4:14 pm
by BRNO (Pierre)
Beretta wrote: Blok
Hoeveel pyle kan jou koker vat  ;D ;D
Is daar nog sulke kokers beskikbaar?

Re: En jy dog jy KAN boogskiet

Posted: Thu Aug 02, 2012 4:17 pm
by Eugene
Ek kan nie eers op my hande staan sonder 'n boog nie, wat nog van met 'n boog tussen my tone... :o :o :o

Nee wat, dis goed gedoen! ;D ;D ;D

Re: En jy dog jy KAN boogskiet

Posted: Thu Aug 02, 2012 4:37 pm
by Dippies
En sy is toe nie net n mooi gesiggie nie.

Hel pel die kat is reg soos n roer of liewers e soos n boog.

:o :o :o

Re: En jy dog jy KAN boogskiet

Posted: Fri Aug 03, 2012 8:49 am
by foxripper
Vrek mooi boog daai... :)

Re: En jy dog jy KAN boogskiet

Posted: Fri Aug 03, 2012 9:50 am
by Danie01
Sjoe, pragtig, mooi, briljant :P

Re: En jy dog jy KAN boogskiet

Posted: Tue Aug 21, 2012 8:41 pm
by Herman Venter
Jisi, ek sal dit nie eers probeer nie! Sal net daar op my kop val!!