Nuwe toevoeging
Posted: Sat May 01, 2010 10:47 am
Na so bietjie wag het ek my nuwe toevoegging gekry. 'n Pel van my het so paar van die ouetjies en 'n paar ander wat die selfde lyk maar groter is, klaar gemaak. Aangesien ek reeds een van die groter outjies het, het ek besluit op die een. 160 lank en 27 breed

