Page 1 of 1

Bobejane Elandsrivier

Posted: Tue Jul 31, 2012 3:57 pm
by sscheep
Moes hulle net bietjie skrikmaak vanoggend. Haal altyd die grootstes eerste uit.Sielkundig maak dit hulle heel deurmekaar.

Re: Bobejane Elandsrivier

Posted: Tue Jul 31, 2012 4:18 pm
by Dippies
Een van die dae wil ek so n man bietjie roer maar sommer n paar snipe. ;D ;D

Daai is n mooi brandwag

Re: Bobejane Elandsrivier

Posted: Tue Jul 31, 2012 5:10 pm
by sscheep
Vroer laas jaar was die een in koring land uitgehaal met nege van sy maats.Hulle het toe spoorloos verdwyn en letterlik n kilometer wye draai om my grond geloop. ;D ;D

Re: Bobejane Elandsrivier

Posted: Tue Jul 31, 2012 5:11 pm
by Cobus(Cobb)
Behalwe dat hulle 'n pes is, hoekom hou almal wat ek al ontmoet het, daarvan om 'n bobbo of aap te klits?? ;D ;D ;D.

Cheers

Re: Bobejane Elandsrivier

Posted: Tue Jul 31, 2012 7:16 pm
by Geno
Heng dis 'n groot bobbejaan wat jy daar vashou! Mooi geskiet!

Re: Bobejane Elandsrivier

Posted: Wed Aug 01, 2012 12:50 pm
by BRNO (Pierre)
Cobb wrote: Behalwe dat hulle 'n pes is, hoekom hou almal wat ek al ontmoet het, daarvan om 'n bobbo of aap te klits?? ;D ;D ;D.

Cheers
Die jaar twee geskiet, en dit was LEKKER! Dit is hoekom.

Re: Bobejane Elandsrivier

Posted: Fri Aug 03, 2012 6:06 pm
by sscheep
Geno wrote: Heng dis 'n groot bobbejaan wat jy daar vashou! Mooi geskiet!
Net n regstelling dat dit nie ek is wat bobejaan vashou nie.hahahaha
Dis een van die slagoffers se familie. :angel: :angel:

Re: Bobejane Elandsrivier

Posted: Fri Aug 10, 2012 12:40 pm
by FHM
Cobb wrote: Behalwe dat hulle 'n pes is, hoekom hou almal wat ek al ontmoet het, daarvan om 'n bobbo of aap te klits?? ;D ;D ;D.

Cheers
Dis die naaste wat ons wettiglik kan kom as wat ons in '85 gejag het (lees mooi tussen die lyne Cobb)

Re: Bobejane Elandsrivier

Posted: Fri Nov 15, 2013 6:36 am
by JR68
Is dit Elandsrivier,Tarkastad.

Re: Bobejane Elandsrivier

Posted: Fri Nov 15, 2013 8:14 am
by spekieries
Eendag het Ken Gillie van ARMS vir my gesĂȘ dit is die naaste wat mens kan kom aan "Legal Sniping". Blykbaar as hulle eers op geskiet is , is hulle so wild dat 'n man letterlik die goed moet uitoorlĂȘ om naby genoeg aan hulle te kom om hulle te skiet.

Re: Bobejane Elandsrivier

Posted: Sun Dec 01, 2013 8:50 am
by sscheep
Elandsrivier naby Uitenhage.By Groot Winterhoek berge.

Re: Bobejane Elandsrivier

Posted: Sun Dec 01, 2013 9:00 am
by Jakkie07
dis hier om die draai,
sscheep ek ry baie daai grond pad, as ek wil uitstad kom.

Re: Bobejane Elandsrivier

Posted: Sun Dec 01, 2013 9:15 am
by mariusr
Die bobjane maak nie oop nie? :confused: plaas die fotos dan ons kan sien!

Re: Bobejane Elandsrivier

Posted: Wed Jul 16, 2014 11:43 am
by Jodyc
mariusr wrote:Die bobjane maak nie oop nie? :confused: plaas die fotos dan ons kan sien!

More manne

Ek kry die fotos nie gekyk nie??? :confused:

Re: Bobejane Elandsrivier

Posted: Wed Jul 16, 2014 2:47 pm
by Jaco B
:): Ek sien ook niks.

Re: Bobejane Elandsrivier

Posted: Wed Jul 16, 2014 3:04 pm
by DWB
Dalk omdat dit 2 jaar oud is en die forum intussen al oorgedoen is

Re: Bobejane Elandsrivier

Posted: Wed Jul 16, 2014 3:43 pm
by Gawie(13mm)
Die draad word beskerm teen nuuskierige agies 8)
Jy kan slegs die fotos sien indien jy self 'n foto hier geplaas het. >:+

Re: Bobejane Elandsrivier

Posted: Wed Jul 23, 2014 12:17 pm
by arno65
Ek sal ook graag wil sien