swiss arms 4-16x50 scope
Posted: Sat Jul 28, 2012 9:11 pm
Naand almal.Wil maar net weet of iemand dalk iets weet oor die teleskope.n Persoon wou by n plek so n scope aan my verkoop vir R1200-00.Die prys laat my voel asof dit nie n goeie teleskoop is nie.Het wel n goeie kruishaar in.Wag vir enige inligting.Dankie
Groete
Blackie
Groete
Blackie