Page 1 of 1

Zebra kwaal??

Posted: Fri Jul 27, 2012 6:31 pm
by Cobus(Cobb)
[img width=560 height=335]http://i825.photobucket.com/albums/zz17 ... AG0034.jpg[/img]
[img width=560 height=335]http://i825.photobucket.com/albums/zz17 ... AG0033.jpg[/img]

Net nou net die ou betrap waar hy Agapanthusse opvreet in die estate, mak soos 'n lammetjie.

Kyk die dik swelling/groeisel op sy nek, het julle al so iets gesien? wat is dit?

Ek luister graag

Re: Zebra kwaal??

Posted: Fri Jul 27, 2012 7:37 pm
by Cobus(Cobb)
Oom Pine, Eendag as ek groot is, kry my slaapkamer vloer so mat..

Ek sal probeer uitvind oor skietery in die Estate, ek weet laasjaar is 'n Njala bul dood op 'n voosstoep gevind met 'n .22 koeel net onder die vel op sy wank, lelike sweersel...

Cheers

Re: Zebra kwaal??

Posted: Sat Jul 28, 2012 11:30 am
by Frederik
Ander sebra wat hom dalk geskop het en die wond het nog nie genees nie.

Of soos jy se so mak soos 'n lammetjie "Hondsdolheid !!!" skiet hom vinnigĀ  ;D

Re: Zebra kwaal??

Posted: Mon Jul 30, 2012 11:08 am
by FHM
Daai kan slangbyt ook wees manne - streepbees eet mos gras en die nek is laag - n moontlikheid sou ek se ;)