Page 1 of 1

Rooikat geluid

Posted: Sat Apr 24, 2010 5:38 am
by Pieter
Dag s? almal

Kan iemand vir my s? watse geluid maak 'n rooikat, sal dit 'n geluid maak naby 'n roeper? Dit het het nou al twee keer gebeur dat ek die onbekende geluid gehoor het in 'n sekere kamp van my, terwyl ek roep, dit klink soos 'n steun kreun geluid (long drop). My jagmaat, (skaaphond) wat gewoonlik l? en slaap en haar nie steur aan die roep geluide wat ek maak of as jakkalse skree nie, het opgevlieg die eerste keer en stip in die rigting gestaar, 'n paar keer na my gekyk met daai vrae in haar o?. Ek kon geen o? optel in beide gevalle nie, kan dit dalk 'n ratel wees, ek het lank gesit om die ding te probeer sien sonder sukses.

Boes groete

Pieter

Re: Rooikat geluid

Posted: Sat Apr 24, 2010 12:08 pm
by Dawie
'n Rooikat maak so ho? noot "whreeu-whreeu"

Re: Rooikat geluid

Posted: Sun Jul 11, 2010 5:59 pm
by Chris101
Ek sal se phreeu

Kan dit nie dalk n pou of springbok wees nie