Page 1 of 1

babbejane

Posted: Sat Jul 21, 2012 5:59 am
by henrygriffiths
paar fotos

Image

Image

Re: babbejane

Posted: Sat Jul 21, 2012 6:13 am
by Cobus(Cobb)
Vertel bietjie.....

Re: babbejane

Posted: Sat Jul 21, 2012 6:21 am
by vlakvark1
Lyk of jy besig was ;D

Re: babbejane

Posted: Sat Jul 21, 2012 7:40 am
by 404Jeff
Jy het daai trop beslis 'n les geleer! Mooi groot mannetjie in middel van groep! Mooi groepfoto!

Re: babbejane

Posted: Sat Jul 21, 2012 9:36 am
by GERT vd M
Henry,
          Lyk nie of hulle terug baklei het nie. Vertel bietjie die storie
                      Groetnis
                          Gert
KYK  op die forum , ek dink iemand het bobby velle (kuipe) gesoek vir opstop

Re: babbejane

Posted: Sat Jul 21, 2012 10:15 am
by Wayne
That reminded me of what the Police van looked like last week end when it came past my farm, I wished I had taken a photo, but now I have one

Re: babbejane

Posted: Sat Jul 21, 2012 1:24 pm
by Marc
Lekker amok gemaak, vertel bietjie meer. Ek glo hulle is nog nie baie van tevore geklits nie, maar na die dag sal hulle nie sommer weer stilstaan en loer nie  ;D

Mooi gemaak

Mooiloop
Marc

Re: babbejane

Posted: Sat Jul 21, 2012 1:51 pm
by Hein M.
8)

Die eerste pic lyk soos 'n Zim-parlementsfoto :D

Vertel hoe jy dit regkry om so 'n klomp kese op een slag te kan skiet!

Hein M

Re: babbejane

Posted: Sat Jul 21, 2012 2:09 pm
by GERT vd M
Hein M. wrote: 8)

Die eerste pic lyk soos 'n Zim-parlementsfoto :D

Vertel hoe jy dit regkry om so 'n klomp kese op een slag te kan skiet!

Hein M
              Ek dink dis maklik. Klits die eerste een en klits dan die ander as hulle noodhulp wil toepas op no een
                                Groetnis
                                      Gert

Re: babbejane

Posted: Sat Jul 21, 2012 5:33 pm
by Jakkalsgat
Henry

Was jy kwaad vir die skoonfamilie ??? ;D

Groete
Jaco

Re: babbejane

Posted: Sat Jul 21, 2012 5:35 pm
by vlakvark1
              Ek dink dis maklik. Klits die eerste een en klits dan die ander as hulle noodhulp wil toepas op no een
                                Groetnis
                                      Gert
[/quote]
Nee kyk hier by my moet jy bly wees om net 1 te skiet en as jy hom geskiet het dan sien jy nie daai ''sitbiltong'' gou weer nie,
miskien na so 2weke ;D

Re: babbejane

Posted: Sat Jul 21, 2012 5:57 pm
by Beer (Christo)
Maggies Henry

Daai 300 het gesels. Sal graag ook wil weet hoe jy hulle bymekaar gemaak het.

Groete

Christo

Re: babbejane

Posted: Sun Jul 22, 2012 10:34 am
by grumpy
Ek kan sweer daai 3de een van links se naam is MUGABE!!! ;D

Re: babbejane

Posted: Tue Jul 24, 2012 5:22 am
by henrygriffiths
More , ons het paar in hokke gevang, en toe bly die trop terug kom om na die in die hokke te kyk vir die wat lekker sit en miellies eet (live bait) ek het toe n skuiling gebou 100m van die hokke af en een more vroeg daar gaan sit en wag.

eerste kees het ingekom so by eerste lig reg langs die skuiling, het haar gepiets op 30m, was in die hide tot omtrend 10uur en het heeltyd bobejane gehad wat geskiet wou word. hulle het net bly terug kom na die wat in die hokke was!

Re: babbejane

Posted: Tue Jul 24, 2012 6:42 am
by Cz_apie
;D ;D Hulle wou ook hulle plek op die "soustrein" h? -  toe "BacKfire" hulle plan - Passop - hulle gaan volgende keer hulle "Union Representatives" saambring  ;D ;D ;D ;D

Re: babbejane

Posted: Fri Aug 24, 2012 12:58 pm
by Dweetster
Was dit naby Marikana?

Re: babbejane

Posted: Fri Aug 24, 2012 1:17 pm
by Louis Kriel
Ai kyk nou net hoe gelukkig lyk die span om saam met jou op die foto te wees!

Re: babbejane

Posted: Fri Aug 24, 2012 1:22 pm
by BLOK
Wout is seker bly, Geelhou se dak sal seker darem nou vir n wyle nie oor gedoen hoef te word niehahaha

Dit lyk of jy n tog te lekker tryd gehad het.

Re: babbejane

Posted: Fri Aug 24, 2012 2:41 pm
by Vlakvark
Dweetster wrote: Was dit naby Marikana?
Marikana is klaar skoon gemaak ;D ;D

Re: babbejane

Posted: Fri Aug 24, 2012 2:48 pm
by martinf
Nuwe weergawe van die Vakbond Vastrap (Toi Toi): Hulle noem dit die "Marikana Mamba". Eers dans jy, dan dauck jy, dan K@* jy!

Re: babbejane

Posted: Fri Aug 24, 2012 5:02 pm
by Dweetster
Sies ons is seker lelik ;) Maar dit is 'n mooi getal op die Cruiser, well done 505.

Re: babbejane

Posted: Fri Aug 24, 2012 6:10 pm
by sscheep
505hunter wrote: paar fotos

[img width=560 height=420]http://i1063.photobucket.com/albums/t51 ... era175.jpg[/img]

[img width=560 height=420]http://i1063.photobucket.com/albums/t51 ... era170.jpg[/img]


Onderste alleen een is seker een van die hoof vakbond lede ;D ;D

Re: babbejane

Posted: Sat Aug 25, 2012 3:36 am
by grumpy
Nie meer toi toi nie, dis INDUSTRIAL AEROBICS!!!!!!!!!!!!!!! ;D ;D ;D ;D ;D ;D

Re: babbejane

Posted: Sun Aug 26, 2012 12:16 pm
by Fanie
Ek gaan vir een van my jong jagmaats die groepfoto stuur en vir hom se kyk hoe vaardig is hierdie maat om babbejane te jag. 
As jy nou 'n goeie jagter is dan is dit een dag se jag :D