Page 1 of 1

Burris E1 6.5-20 x 50 of Nikon Monarch 6-24 x 50 vir 6.5-284Norma

Posted: Fri Jul 20, 2012 4:28 pm
by rudib
Wat sou julle gebruik as julle tussen die bogenoemde 2 moet kies?

Re: Burris E1 6.5-20 x 50 of Nikon Monarch 6-24 x 50 vir 6.5-284Norma

Posted: Fri Jul 20, 2012 5:43 pm
by grumpy
Nikon! Van Safari and Outdoor!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! ;D

Re: Burris E1 6.5-20 x 50 of Nikon Monarch 6-24 x 50 vir 6.5-284Norma

Posted: Fri Jul 20, 2012 6:24 pm
by rudib
Lyk nie of hulle die model wat ek na kyk in voorraad het nie  :(

Re: Burris E1 6.5-20 x 50 of Nikon Monarch 6-24 x 50 vir 6.5-284Norma

Posted: Fri Jul 20, 2012 6:28 pm
by Geno
Nie een van daardie scopes sal die kaliber tot sy reg laat kom nie.
Op 900m is dit die speelveld vir Nightforce NXS, Vortex Viper PST, Sightron S-III, Leupold MK 4, S&B PM-II ens.....

Fokus moet 100% werk, clicks moet presies en positief stel, en  kruishare moet reg wees.

Wat is jou doel met die geweer?

Re: Burris E1 6.5-20 x 50 of Nikon Monarch 6-24 x 50 vir 6.5-284Norma

Posted: Fri Jul 20, 2012 6:48 pm
by rudib
Dis net vir speel en kopskote. Ape, springbokke ens. Ek sal die kaliber nooit tot sy volle benut nie. n Teleskoop wat betroubaar sal werk tot op 500m.... MAX!!

My budget is R8k max

Re: Burris E1 6.5-20 x 50 of Nikon Monarch 6-24 x 50 vir 6.5-284Norma

Posted: Fri Jul 20, 2012 7:19 pm
by Arnold

Re: Burris E1 6.5-20 x 50 of Nikon Monarch 6-24 x 50 vir 6.5-284Norma

Posted: Sat Jul 21, 2012 10:04 am
by rudib
Watter een van die bogenoemde 2 sal jy gekies het?

Re: Burris E1 6.5-20 x 50 of Nikon Monarch 6-24 x 50 vir 6.5-284Norma

Posted: Sat Jul 21, 2012 10:08 am
by Arnold
Ek het ongelukkig geen ondervinding met enige van daai scopes so kan nie 'n aanbeveling maak nie.