vlakvark vang
Posted: Fri Apr 23, 2010 5:18 am
Kan iemand my dalk se of hulle weet of dit moontlik is om vlakvarke in n "repeat"vanghok te vang ,asook die ontwerp van die hok ,en die metodes wat gebruik is.
Ek weet dat die Amerikaners groot sukses het met die vang van hulle wilde varke-tot 30 op n slag,alhoewel hulle varke nader familie aan die bosvark is.
Dankie
Adaan
Ek weet dat die Amerikaners groot sukses het met die vang van hulle wilde varke-tot 30 op n slag,alhoewel hulle varke nader familie aan die bosvark is.
Dankie
Adaan