Page 1 of 1

Cheers manne

Posted: Thu Jul 19, 2012 11:32 am
by SV MAD (Henk)
Ek gaan nou pak en ry moreoggend 4uur. Wil al vroeg in die hide wees.

Op die menu is BWB en varkie, en dalk as daar nog iets inkom.

Sal laat weet hoe het dit gegaan!
Groete

Re: Cheers manne

Posted: Thu Jul 19, 2012 11:34 am
by Geno
Geniet dit Henk!

Re: Cheers manne

Posted: Thu Jul 19, 2012 12:21 pm
by G-force
Geniet dit!!!!Laat daai Viking nat word.

Re: Cheers manne

Posted: Thu Jul 19, 2012 12:23 pm
by henried
Te lekker, geniet dit.

Re: Cheers manne

Posted: Thu Jul 19, 2012 12:25 pm
by Herman Venter
Henk,
Geniet dit!! Kom terug met n lekker storie en fotos!!

Groete
Herman

Re: Cheers manne

Posted: Thu Jul 19, 2012 12:25 pm
by Gerhard
Lekke man...

Waar gaan jy jag?

Ek is ook hopelik more middag in die hide.  8)

Re: Cheers manne

Posted: Thu Jul 19, 2012 2:03 pm
by Musketeer
Geniet dit Henk!

Re: Cheers manne

Posted: Thu Jul 19, 2012 2:05 pm
by Vlakvark
Geniet dit Henk Ek is ook op pad

Re: Cheers manne

Posted: Thu Jul 19, 2012 2:08 pm
by VdWalt
Geniet dit - laat die pyle reguit vlieg ( en maak net seker daars niks agter die bok
wat jy na skiet want met daai droppers gaan jy verseker deur skiet!!)

Re: Cheers manne

Posted: Thu Jul 19, 2012 7:45 pm
by JPS
Geniet dit Henk, alle voorspoed.


Groete
JP

Re: Cheers manne

Posted: Thu Jul 19, 2012 8:28 pm
by Marc
Henk /Gerhard


Julle moet dit geniet  8)

Ek is in Bloem tot Sondag, gaan daai rooirok bokkie weer vir 'n spin vat. Hoop die berge het nog sneeu op  8)

Mooiloop
Marc

Re: Cheers manne

Posted: Fri Jul 20, 2012 7:32 am
by Jakkalsgat
Marc

Waar in Bloem, gaan ons nie 'n bruisdrankie gebruik nie.

Groete
Jaco

Re: Cheers manne

Posted: Fri Jul 20, 2012 8:13 am
by Roger
Enjoy !!

Re: Cheers manne

Posted: Mon Jul 23, 2012 8:31 am
by SV MAD (Henk)
Hallo manne, ek is terug.
Sal 'n report later post, maar varkie, BWBkoei en rooibok ooi het gesiwg voor die Maxxis se sjarme..

Re: Cheers manne

Posted: Mon Jul 23, 2012 7:10 pm
by Marc
SV MAD (Henk) wrote: Hallo manne, ek is terug.
Sal 'n report later post, maar varkie, BWBkoei en rooibok ooi het gesiwg voor die Maxxis se sjarme..
Wag in spanning  8)