Page 1 of 1

Rooibok ooi het horings.

Posted: Thu Jul 19, 2012 11:24 am
by Dweetster
Het net gewonder of iemand dit al gesien het. Die foto het ek geneem toe ek in die Wiltuin was,en gewonder of iemand weet wat veroorsaak dit.

Re: Rooibok ooi het horings.

Posted: Thu Jul 19, 2012 11:30 am
by Geno
Daar loop vir jare al so 'n ooi op 'n pel van my se plaas.
Dis 'n redelike skaars verskeinsel.

Re: Rooibok ooi het horings.

Posted: Thu Jul 19, 2012 11:33 am
by BLOK
Kan moontlik n ram wees wat op n jong ouderdom skade gekry het op sy balsak, maw gekastreer was. Het al voorheen gesien by springbokke op die plaas dat as hulle kastreer word kry hulle horings soos n springbok ooi.

Re: Rooibok ooi het horings.

Posted: Thu Jul 19, 2012 12:19 pm
by Dweetster
Wil net bevestig dit is 'n ooi sy het die nodige kenmerke gehad. (jy weet wat)

Re: Rooibok ooi het horings.

Posted: Thu Jul 19, 2012 12:27 pm
by Vlakvark
Dweetster
Die ingelse se call a spade a spade. Jy het my nou laat dink aan 'n pel van my Fanie wel hy trek AUS toe en daar kan die Ausies nie Fanie se nie. Hulle spreek dit toe Fanny uit selfde as wat jy nou wou se, wel hy het nou maar eerder die naam steve ge-adopt. So nou ken die Ausies hom as Steve Maar onder die ingeligtes weet jy nou seker wat ons vir Fanny noem ;D

Re: Rooibok ooi het horings.

Posted: Thu Jul 19, 2012 12:36 pm
by Rasmus
Ek het so drie jaar terug een geskiet op n jagplaas! Ongelukkig is my fotos verlore toe my rekenaar die gees gegee het sal bietjie kyk wat ek kan opspoor.

Re: Rooibok ooi het horings.

Posted: Thu Jul 19, 2012 1:04 pm
by Musgrave
Rasmus wrote: Ek het so drie jaar terug een geskiet op n jagplaas! Ongelukkig is my fotos verlore toe my rekenaar die gees gegee het sal bietjie kyk wat ek kan opspoor.
Neef, was daai meisie se foto nie in `n uitgawe van Man/Magnum nie?

Re: Rooibok ooi het horings.

Posted: Thu Jul 19, 2012 2:09 pm
by martinf
Ek het al Koedoe Koei fotos gesien met horings op in Namibia. Daar hang 'n stel in Maltahohe hotel ook.

Re: Rooibok ooi het horings.

Posted: Thu Jul 19, 2012 2:15 pm
by Rasmus
45-70 Jys reg hy was. Sal bietjie gaan loer

Re: Rooibok ooi het horings.

Posted: Thu Jul 19, 2012 3:10 pm
by Boogjagter
Pel van my het so ooi by Tabalje safaris geskiet. Die horings het dieselfde vorm gehad.

Re: Rooibok ooi het horings.

Posted: Thu Jul 19, 2012 5:14 pm
by Cobus(Cobb)
Caster Simenya?? ;D ;D ;D

Cheers

Re: Rooibok ooi het horings.

Posted: Thu Jul 19, 2012 5:18 pm
by Beretta
Cobb
There is no such word in Pedi het julias mos gese ;D ;D ;D
Beretta

Re: Rooibok ooi het horings.

Posted: Mon Jul 23, 2012 11:55 am
by Dweetster
Ok dan, haar "Simenya"
"Caster" is hy dan sonder 'n horing of is hare met horings. ;D
Nou is ek deurmekaar.

Kan dit geneties wees? Ek praat van die bok.

Re: Rooibok ooi het horings.

Posted: Mon Jul 23, 2012 12:01 pm
by BLOK
Dweetster wrote:
Kan dit geneties wees? Ek praat van die bok.
Wil jy met hulle begin teel, baie geld in sulke genetiese afwykings. Nuwe rooibok spesie waar die ooie ook horings het.

Re: Rooibok ooi het horings.

Posted: Mon Jul 23, 2012 12:21 pm
by Dweetster
As ek weet daar is net een skiet ek hom. As wat sal jy dit regestreer? Dink net 'n wereld record met jou naam onder en daar is geen bok om dit te breek nie.