Page 1 of 1

pta manne Help asb

Posted: Mon Jul 16, 2012 7:26 pm
by Francois Briedenhann
Naand manne.

Wie kan my help met die volgende.Ek gaan n kolf bestel vir my 243 (boyds) kolf maar hy moet iewers in pta beland by iemand dat Herra hom vir my by iemand kan optel daar.Wie sal my kan help met dit?Ek betaal klaar alles die persoon moet net sy adress gee dat die kolf daar kan kom en dat n vriend hom daar optel?asb nogals dringend.

Hoor graag.

FB groete

Re: pta manne Help asb

Posted: Mon Jul 16, 2012 7:59 pm
by G-force
Stuur na my toe,het al Boyds kolwe ontvang.

Re: pta manne Help asb

Posted: Mon Jul 16, 2012 8:21 pm
by BRNO (Pierre)
Ook pm gestuur.

Re: pta manne Help asb

Posted: Tue Jul 17, 2012 6:34 am
by Francois Briedenhann
Baie dankie mannem

G-F weet oom dalk hoe lank dit neem tot in pta?want die kolf word in die week gestuur dan moet hy die 2de trug kom na sy baas toe hehe.Kan oom net vir my die adress gee asb.

Groete FB

Re: pta manne Help asb

Posted: Tue Jul 17, 2012 7:16 am
by G-force
Franscois ek is virseker nie n Oom nie jong!!!!Dit ship dadelik uit die VSA uit en oor twee dae is dit hier....dan le dit soms tot twee weke aan ons kant.......dis die vashak plek.Ek stuur PM met adres.

Re: pta manne Help asb

Posted: Sat Jul 28, 2012 1:46 pm
by Nadia
Francois het jy reggekom? Eks bereid om te help. Laat net weet