Page 1 of 1
Dringend opsoek na jagplek
Posted: Mon Jul 16, 2012 4:35 pm
by @lbert
Middag almal
Ons is 'n groep van 8 (5 jagters) wat opsoek is na 'n jagplek 8-12 Augustus 2012.
Ons is van Johannesburg, so enige iets binne so 800km radius.
Ek hoop iemand kan help!
Dankie
Albert
Re: Dringend opsoek na jagplek
Posted: Mon Jul 16, 2012 5:43 pm
by Frederik
Wat wil julle jag ?
Re: Dringend opsoek na jagplek
Posted: Mon Jul 16, 2012 5:45 pm
by Dawid
@lbert,
Jis ou maat hiers n klomp vriendelike manne op hierdie forum wat jou met graagte sal help sodra jy jouself net n bietjie voorgestel het daar by "Nuwe lede" en almal n bietjie meer oor jouself vertel het.
Van die manne GRIL verwoed as n man net instorm en jagplekke en dinge soek.
Sterkte met jou soeke, ek hoop julle Gautengers raak geholpe en WELKOM hier.
Groetnis
Re: Dringend opsoek na jagplek
Posted: Mon Jul 16, 2012 9:15 pm
by Jakkalsgat
Albert
Vat Dawid se raad en PM my daarna.
Groete
Jaco
Re: Dringend opsoek na jagplek
Posted: Tue Jul 17, 2012 8:58 am
by Hercules Breitenbach
In die moeilikheid hehehe