Page 1 of 1
Hoe lyk die weer?
Posted: Sat Jul 14, 2012 4:18 pm
by cg rossouw
Dags? manne
Hoe lyk die weer by julle? Dordrecht is dit wit en koud, 2uur was dit -3 met n slegte windjie wat waai. My ooie lam en dis n gamors om almal onder dak te kry. Die hele lot wil mos lam in die koue en dis nog naweek ook.
Groete CG
Re: Hoe lyk die weer?
Posted: Sat Jul 14, 2012 5:31 pm
by GreyGhostGear
CG,
smaak my hy lyk maar koelerig..
http://afrikaans.news24.com/Suid-Afrika ... e-20120714
Groete en bly maar warm..
Re: Hoe lyk die weer?
Posted: Sat Jul 14, 2012 7:39 pm
by Wayne
Cg, we had 36mm of rain on the farm, very cold. Queenstown I hear had snow and Penhoek pass was closed.
Re: Hoe lyk die weer?
Posted: Sat Jul 14, 2012 7:53 pm
by Sarel
Lekker warn nog in Pta, ons HOOR net van die koue en reen............
...........................
nog NIKS!!
Re: Hoe lyk die weer?
Posted: Sat Jul 14, 2012 8:13 pm
by grumpy
Re: Hoe lyk die weer?
Posted: Sun Jul 15, 2012 5:05 pm
by green leader
Jacobsdal naby kimberly is -7 en max van 11, eish maar dis koud, het al daar gejag met -8 weer.
Re: Hoe lyk die weer?
Posted: Sun Jul 15, 2012 8:17 pm
by Izak H
Dis hoe dit hier by Cradock lyk, vanmiddag met die kinders gaan speel !
Izak H