Page 1 of 1
Ou probleem dier
Posted: Fri Jul 13, 2012 5:35 am
by 22-250 Sniper
Met nuwe maniere
Re: Ou probleem dier
Posted: Fri Jul 13, 2012 7:48 am
by Dweetster
Jammer dat ek jou pos hijack. Sniper: Ek sien subject van ou probleem diere.
Ons het 'n voorval van skaapdiewe hier in Piet Retief, Nou is daar 'n skaap wat se hele kop op gevreet is, maar wat agter jakkals draad in 'n kamp saam met ander skape kehou was.Daar is geen teken van entry of exit nie. My vermoede is dat dit 'n bruin hyena kan wees. Maar nou, kan hulle draad klim soos 'n hond?