Boer maak n plan...
Posted: Wed Jul 11, 2012 5:42 pm
Kaapse boer kommer nie meer oor sy skape nie
2012-07-11 16:55
Verwante skakels
Beamptes vas vir veediefstal
Boere ly swaar n? sneeu baie skape eis
Tasmaniese tier toe nie skaapdief
Kaapstad ? ?n Boer van Kaapstad hoef nie meer in die aand sy skape te tel nie nadat hy ?n opspoortoestel om hul nekke geplaas het wat hom laat weet as hulle weghardloop, het ?n berig Woensdag ges?.
Erard Louw s? hy het aan nuwe maniere begin dink oor hoe om sy skape te beskerm nadat 27 skape en 13 lammers 10 dae gelede van sy plaas in Durbanville gesteel is, het hy aan die Cape Times ges?.
Hy het ?n meganisme aan vier skape van verskillende troppe vasgemaak wat sy foon kontak sodra hulle begin hardloop. Dit sou gewoonlik ?n aanduiding wees dat hulle gesteel word of deur ?n heining gekruip het.
?Soos wat hulle hardloop kry ek ?n foonoproep wat s? ?skaap een? of ?skaap twee? en so aan, so ten minste weet ek dan waar om te begin kyk, want die plaas is 750 hektaar groot.?
Sy skaap ?selfone? het tot dusver daartoe gelei dat ?n veedief in hegtenis geneem is.
John Durr, voorsitter van die Rooivleisprodusente-organisasie in die Wes-Kaap, s? veediefstal neem toe in die winter aangesien die re?n alle spore uitwis en minder daglig dit makliker maak vir diewe om weg te kruip.