Page 1 of 1

waar loop ons nou met jakkalse

Posted: Sat Jul 07, 2012 2:31 pm
by cassie_calvinia
middag manne
was vir so week in die kaap.(mamma vir sonar ;D)
waar staan ons nou met jakkalse? is die tewe al lekker dragtig?
Raak hul al meer agresief?
mooi loop

Re: waar loop ons nou met jakkalse

Posted: Sun Jul 08, 2012 8:38 am
by Henry 7
Cassie
Het met ou hier in S-VS gepraat wat chopper gehad het laas week en tewe al dragtig(1 met 4/1 met 6 en 1 met 8 fetusse en fetusse so duimgrootte)
Henry