Page 1 of 1
Gong staanders.
Posted: Thu Jul 05, 2012 8:33 am
by tau
Wie kan my help met idees vir stands vir gongs. Ek bly in die platteland het nog nooit geskiet by kompetiesies met gongs nie. Wil by my so drie gongs opsit . Het reeds die gongs gesny.
gedink aan square tubing T voete met dunner tubing wat indruk op hulle so kan uitmekaar haal.
Hoe maak julle?
Dankie
Tau
Re: Gong staanders.
Posted: Thu Jul 05, 2012 2:28 pm
by Christo
Tau kyk hier was my plan.
http://jaracal.com/index.php/topic.5467 ... l#msg93908
Hy werk mooi en pas sommer lekker agter in kar se kattebak.
T
Re: Gong staanders.
Posted: Thu Jul 05, 2012 2:39 pm
by tau
Ok sommer vinnig aanmekaar geslaan met pyp en channel. My bender het gebreek toe maak ek die hoeke sommer met gasvlam. Nie mooi nie, maar dit sal seker werk
Ligte pyp rame wat indruk in die channel voetjies met die pypies bo-op.
[img width=560 height=418]
http://i1091.photobucket.com/albums/i39 ... ure181.jpg[/img]
[img width=560 height=418]
http://i1091.photobucket.com/albums/i39 ... ure182.jpg[/img]
Ek het sommer gongs gesny van 20 mm staal weet nie hoe hard dit is nie, maar vir eers moet hy werk.
[img width=560 height=418]
http://i1091.photobucket.com/albums/i39 ... ure183.jpg[/img]
Maklik genoeg om te skyf en kan lekker in ons quarry werk om rond te skyf op verskillende hoogtes en afstande.
Re: Gong staanders.
Posted: Thu Jul 05, 2012 2:43 pm
by tau
Hi Christo
Daai link werk nie.
Dankie
Tau
Re: Gong staanders.
Posted: Thu Jul 05, 2012 2:50 pm
by Geno
tau wrote:
Hi Christo
Daai link werk nie.
Dankie
Tau
Hier's hy:
http://jaracal.com/index.php/topic,5467.0.html
Re: Gong staanders.
Posted: Thu Jul 05, 2012 3:45 pm
by Christo
Sorry, Tablet wil nie copy en paste nie. Dankie geno
Re: Gong staanders.
Posted: Thu Jul 05, 2012 4:54 pm
by namhunt
Tau
As ek na die foto kyk, sal jy daai voetstukke moet langer maak. As daai 20mm plaat aan die beweeg raak gaan hy om ert.
Groete
Daan
Re: Gong staanders.
Posted: Thu Jul 05, 2012 5:14 pm
by BOKRAM
ONs het ons T-voetstukke lekker lank gemaak, wat met klippe vasgepak word.......gongs op 250/300/400 en 450....baie lekker speelplek !!!!!
Re: Gong staanders.
Posted: Fri Jul 06, 2012 8:58 am
by tau
namhunt wrote:
Tau
As ek na die foto kyk, sal jy daai voetstukke moet langer maak. As daai 20mm plaat aan die beweeg raak gaan hy om ert.
Groete
Daan
Dink jy hy sal hom omruk? Ok sal toets en gaate boor deur die voete sodat ek penne kan inslaan.
Dankie
Tau
Re: Gong staanders.
Posted: Fri Jul 06, 2012 12:29 pm
by Vlakvark
Tau
Penne is te veel van 'n probleem. grond te hard, klipperig maak daai voete net langer na voor en agter die momentum gaan hom tiep as hy so kort is
Re: Gong staanders.
Posted: Sat Jul 14, 2012 2:46 pm
by tau
Hulle werk kerels...........ek het sommer by voorbaat klippe op die voete gepak en hulle het darem 8 skote oorleef.
Re: Gong staanders.
Posted: Tue Jul 24, 2012 5:44 pm
by Piet Breedt
Tau, sny daardie stukke channel af, en swys twee stukkies pyp vas waardeur n dropper pas. Die pyp kan net so 100mm lank wees. As jy in die veld kom, steek net die droppers deur die pyp, en hy staan. Jy kan hom dan met enige kaliber skiet en hy sal nie omval.
Die gong raam vervoer dan baie maklik
Re: Gong staanders.
Posted: Thu Aug 02, 2012 5:18 pm
by tau
Piet Breedt wrote:
Tau, sny daardie stukke channel af, en swys twee stukkies pyp vas waardeur n dropper pas. Die pyp kan net so 100mm lank wees. As jy in die veld kom, steek net die droppers deur die pyp, en hy staan. Jy kan hom dan met enige kaliber skiet en hy sal nie omval.
Die gong raam vervoer dan baie maklik
Dankie my Oom dit gaan lekker werk. Ek geniet die gonge vreeslik baie.