Page 1 of 1

Re: Draai by james gan maak

Posted: Wed Jul 04, 2012 9:39 pm
by Spanner
Sonder 'n foto glo ons jou tog nie ... ;D

Re: Draai by james gan maak

Posted: Wed Jul 04, 2012 10:29 pm
by Nadia
:) Hier is die fotos. Thank You James for this opportunity & your hospitality! Dit was baie lekker. Kani wag om daai varkie te proe nie! Nyummy :D

Re: Draai by james gan maak

Posted: Thu Jul 05, 2012 6:52 am
by Spanner
Heerlike vleis, geniet dit.

Re: Draai by james gan maak

Posted: Thu Jul 05, 2012 7:45 am
by prohunt
Net gewonder hoekom die tweede foto meer "views" kry as die eerste.............??????

Re: Draai by james gan maak

Posted: Thu Jul 05, 2012 7:46 am
by prohunt
Dis dan dieselfde vark....hehehe

Re: Draai by james gan maak

Posted: Thu Jul 05, 2012 8:39 am
by Renier
Prohunt wrote: Net gewonder hoekom die tweede foto meer "views" kry as die eerste.............??????
Giggel ek nou sommer lekker!

Re: Draai by james gan maak

Posted: Thu Jul 05, 2012 8:43 am
by VdWalt
;D

Baie geluk met die varkie !!

Re: Draai by james gan maak

Posted: Thu Jul 05, 2012 10:37 am
by Vlakvark
Dis dan dieselfde vark....hehehe
Giggel ek nou sommer lekker!


Lekker ou Piet mooi gegooi Nadia leer ook nou mooi wanner skiet sy haar eerste

Re: Draai by james gan maak

Posted: Thu Jul 05, 2012 4:29 pm
by James Wilson
Piet dit was n plesier, n goeie skoot so op 150m uit die vuis in die nek.

ek het darrem self n meerkat n kopskoot gegee met daardie 375ruger. baie lekker geweer.

Re: Draai by james gan maak

Posted: Thu Jul 05, 2012 7:02 pm
by JPS
James wrote:
ek het darrem self n meerkat n kopskoot gegee met daardie 375ruger. baie lekker geweer.
Ouch!