Page 1 of 1
Verskil tussen Leupold se VX1 en VX2 teleskope?
Posted: Wed Jul 04, 2012 12:31 pm
by Gunskip
Vraag aan die manne wat ken.
Afgesien vand die verskil in prys, wat is die verskil tussen die VX1 en VX2 reeks?
Re: Verskil tussen Leupold se VX1 en VX2 teleskope?
Posted: Wed Jul 04, 2012 1:58 pm
by Geno
VX1 -
- Altwee tubes is in die erector housing ingeskroef.
- Verstellings-knoppe is "friction dialling", dws, hulle click nie.
VX2 -
- Effens beter lens coatings/ lense. Nie seker watter een van die twee nie.
- Een tube is ingeskroef, die ander een is deel van die erector housing, dws, semi-mono tube.
- Verstellingsknoppe stel met clicks.
VX3-
-Beter lense en /of coatings as VX1 en VX2.
-Vol monotube konstruksie.
- Vinger verselbare klieks op verstellingsknoppe.
Dis die paar verskille waaraan ek nou so vinnig kan dink.
Groete,
Eugene
Re: Verskil tussen Leupold se VX1 en VX2 teleskope?
Posted: Tue Jul 10, 2012 5:18 pm
by stan man
nou weet ek ook.