Page 1 of 1

Tip vir die hele jaar

Posted: Mon Jul 02, 2012 7:48 pm
by 22-250 Sniper
GEDULD !!!!

Re: Tip vir die hele jaar

Posted: Mon Jul 02, 2012 7:58 pm
by Beyers
LOCATION!
LOCATION!
LOCATION!

Re: Tip vir die hele jaar

Posted: Mon Jul 02, 2012 7:59 pm
by C.J.
Staanplek!!

Re: Tip vir die hele jaar

Posted: Mon Jul 02, 2012 8:01 pm
by G-force
Skietraak

Re: Tip vir die hele jaar

Posted: Mon Jul 02, 2012 9:57 pm
by Wielie Waps
Ek wil hier byvoeg - AS JY 'N BOK GEKWES HET - ERKEN DIT EN LAAT JOU MEDE JAGTERS(en almal wat kan) HOM HELP SOEK.
My kop het die naweek warm geraak na een kwesbok - toe word dit twee - en later drie. Gelukkig al drie gekry.

Re: Tip vir die hele jaar

Posted: Tue Jul 03, 2012 4:47 am
by Gerhard
Reel 1

Re: Tip vir die hele jaar

Posted: Tue Jul 03, 2012 8:26 am
by BLOK
Wielie Waps wrote: Ek wil hier byvoeg - AS JY 'N BOK GEKWES HET - ERKEN DIT EN LAAT JOU MEDE JAGTERS(en almal wat kan) HOM HELP SOEK.
My kop het die naweek warm geraak na een kwesbok - toe word dit twee - en later drie. Gelukkig al drie gekry.
Sorg dat reel 1 in plek is en dit gebeer dan nie. hahaha

Re: Tip vir die hele jaar

Posted: Tue Jul 03, 2012 9:50 am
by stan man
wees voorbereid!!!!

Re: Tip vir die hele jaar

Posted: Tue Jul 03, 2012 9:53 am
by matewis
Geniet dit
Waardeer dit
Wees nederig

Re: Tip vir die hele jaar

Posted: Tue Jul 03, 2012 10:14 am
by johann
1) Reel 1
2) Staanplek
3) Ken jou jakkalse

Re: Tip vir die hele jaar

Posted: Tue Jul 03, 2012 12:09 pm
by Skolla
My grootste suksesse was nog altyd waar my huiswerk voor die tyd reg was, spore, merk plekke,,water drink plekke, ens.
Ek besef dit is nie altyd moontlik by manne wat oral jag nie.

Re: Tip vir die hele jaar

Posted: Sun Jul 08, 2012 11:43 pm
by Allieman
Dink wat jy doen ten alle tye en se dankie vir die voorreg wat ons het om dit te kan doen!