Page 1 of 2

Gauteng Kursus ???

Posted: Fri Jun 29, 2012 8:51 am
by Gerhard
Hoeveel manne in Gauteng sal belang stel om n Inleiding tot Predasie bestuur kursus by te woon??

Re: Gauteng Kursus ???

Posted: Fri Jun 29, 2012 10:43 am
by BRNO (Pierre)
As predasie bestuur dieselfde as probleemdier beheer betekin, sal ek in so kursus belangstel, en indien my program dit toelaat sal ek dit verseker bywoon.

Re: Gauteng Kursus ???

Posted: Fri Jun 29, 2012 11:05 am
by Gerhard
Dit is die selfde kursus...

Re: Gauteng Kursus ???

Posted: Fri Jun 29, 2012 2:27 pm
by De beer
Ek sal bywoon

Re: Gauteng Kursus ???

Posted: Fri Jun 29, 2012 2:51 pm
by FCLoretz
Ek sal belangstel om so kursus by te woon

Re: Gauteng Kursus ???

Posted: Fri Jun 29, 2012 6:55 pm
by BoogJagter111p
As die tyd wat julle dit reel my pas sal ek baie belangstel om so kurses by te woon. Laat weet maar as julle iets reel!

Groete
Manie

Re: Gauteng Kursus ???

Posted: Fri Jun 29, 2012 9:04 pm
by Cobus(Cobb)
Eks in!

Re: Gauteng Kursus ???

Posted: Sat Jun 30, 2012 7:41 am
by Frederik
Hoe lank is die kursus en is dit gepas vir beginners ook ?

Re: Gauteng Kursus ???

Posted: Sat Jun 30, 2012 11:44 am
by Boogjagter
Ek stel belang.

Re: Gauteng Kursus ???

Posted: Sat Jun 30, 2012 6:02 pm
by green leader
sal definitief daar wees, waar sign ek op.

Re: Gauteng Kursus ???

Posted: Mon Jul 02, 2012 7:34 am
by LN (Louis)
Ek sal ook belangstel.

Re: Gauteng Kursus ???

Posted: Wed Jul 04, 2012 4:25 pm
by Pvdw
Hi Gerhard.

Wie bied die een aan.

Ek het nou 3 gedoen maar moet s? dat ek eerder vir eers in die veld moet kom om meer te oefen as nog 'n kursus by te woon.

Wie ook al gaan, geniet dit!!!

Peet

Re: Gauteng Kursus ???

Posted: Fri Jul 06, 2012 12:35 pm
by green leader
daar moet meer as 7 manne wees wat belangstel.

Re: Gauteng Kursus ???

Posted: Thu Jul 19, 2012 9:38 pm
by JACQUES BOTHA
Peet
Die kursus is basies die Inleiding tot probleemdier kursus  wat gerard aanbied.
Omdat dit n basiese kursus is wat jou goeie inleiding en basies beginsels leer van jag en gedrag  het ek probeer om nie alles self te doen nie, maar die kursus  aanbieder in elke streek te kry wat redelik ervare is en belangstel om so kursus aan te bied.
Ek gee die basiese kursus materiaal soos in my kursus wat jy reeds bygewoon het en die aanbieder opleier  sit sy eie ervarings en dinge van gelang by.
Die idee is dan om so eenkeer n jaar bymekaar tekom en dan die kursus te herevalueer en inligting by te sit  op te gradeer en skyfies en fotos en belldmateriaal te probeer byvoeg.
Dalk is dit n goeie idee, dalk nie...
Gerhard het reeds sy eerste kursus aangebied in edenville en die manne het pragtige terugvoer gehad oor sy  aanbieding en ervaring:
So binnekort is daar iemand in elke provinsie of streek wat die INLEIDING TOT PROBLEEMDIER KURSUS aanbied..
Ek hoop dat dit net kan groei en meer en meer inligting sal kan dek en meer ervaring in die jakkals jag wereld kan inbring.
Groetnis
Jacques Botha
 

Re: Gauteng Kursus ???

Posted: Thu Jul 19, 2012 10:05 pm
by JPS
Ek sukkel nou al lank om een by te woon. So ek is in, hoop net van harte die een se tyd is reg.

Groete
Jp

Re: Gauteng Kursus ???

Posted: Sun Oct 28, 2012 5:49 pm
by Gerhard
Manne,

Hoe lyk dit ok dalk in November n kursus te doen?

Sit julle name op en as daar genoeg belangstelling is maak ek n plan om een te reel om die 17de November...

Re: Gauteng Kursus ???

Posted: Mon Oct 29, 2012 7:24 am
by LN (Louis)
Hi Gerhard,

Ek sal belangstel.

Re: Gauteng Kursus ???

Posted: Mon Oct 29, 2012 8:05 am
by BRNO (Pierre)
Ek sal belangstel. Waar sal dit aangebied word? Wat sal die kostes wees? Gaan daar ook n prakties wees?

Re: Gauteng Kursus ???

Posted: Mon Oct 29, 2012 12:26 pm
by Geno
Gerhard,
Vertel asb meer oor die kursus wat jy die naweek aangebied het in Rustenburg?
Watse onderwerpe en teikendiere word behandel? Ek sou dalk belangstel om by te woon.

Re: Gauteng Kursus ???

Posted: Mon Oct 29, 2012 12:36 pm
by Eugene
Geno wrote: Gerhard,
Vertel asb meer oor die kursus wat jy die naweek aangebied het in Rustenburg?
Watse onderwerpe en teikendiere word behandel? Ek sou dalk belangstel om by te woon.
+1!

Re: Gauteng Kursus ???

Posted: Mon Oct 29, 2012 12:45 pm
by Gerhard
Geno wrote: Gerhard,
Vertel asb meer oor die kursus wat jy die naweek aangebied het in Rustenburg?
Watse onderwerpe en teikendiere word behandel? Ek sou dalk belangstel om by te woon.
Geno,

Dit is die inleiding to predasie bestuur soos JB se kursus wat hy laas jaar by Safari en Outdoor aangebied het.

Ek het die info herwerk sodat dit vir my werk.

Ek en JB werk saam om kursus aan te bied.

Die kursus Saterdag het baie lekker geloop met n lekker klomp manne wat bygewoon het.

Die bosveld jakkalse het my lekker besig gehou met die demo maar kon darm n teefie uit die bos trek vir n skoot.

Re: Gauteng Kursus ???

Posted: Wed Nov 21, 2012 1:19 pm
by Varminter-308
Is die kurses nog in beplanning.

Ek sal graag dit wil bywoon.

Groete

Re: Gauteng Kursus ???

Posted: Sat Nov 24, 2012 9:30 am
by Gerhard
Jammer manne,

Ek het vas gedraai by die werk en kon nie reelings tref vir die kursus nie.

Ek sal reel vir vroeg in 2013.

Re: Gauteng Kursus ???

Posted: Fri Nov 30, 2012 9:14 am
by Varminter-308
Dankie Gerhard

Re: Gauteng Kursus ???

Posted: Fri Nov 30, 2012 11:07 am
by Skaaphaas
Hoewel ek dit seker nooit sal gebruik nie hou ek van kursusse oor interessante onderwerpe, en die jakkalsskiet storie is VREK interessant...