Page 1 of 1

SST performance

Posted: Tue Apr 06, 2010 1:15 pm
by Nico Harris
ek het die naweek twee vlakvarke geskiet met Hornady sst punte. die eerste was n jonge wat ek net agter die kop geskiet heten die punt is op die blad uit... vleis is baie maar aanvaarbaar vir die tipe skoot. die tweede skoot was n "texas heartshot" in die hardloop. die punt is op die regter boud in die pelvis gebreek drie rugwerwels gebreek die niere gepop en drie ribbes gebreuk. ek het die punt onder die vel gekry aan die linker kant! die punt het 43% van sy gewig behou. die skoot afstand was maar 40m en trompsnelheid was  2750ft/s. as mens na die faktore kyk dink ek het die punt nogal heel goed gedoen!

Image

groete

nico

Re: SST performance

Posted: Tue Apr 06, 2010 2:03 pm
by Gerhard
As die dier dood is dan het die punt sy werk gedoen waar voor hy ontwikkel is.

Re: SST performance

Posted: Tue Apr 06, 2010 3:21 pm
by Nico Harris
ek het net nooit gedink die interlock sisteem werk nie maar op hierdie een het hy perfek gewerk!