Duiker deur rooikat gewond
Posted: Tue Apr 06, 2010 12:52 pm
Ek het op hierdie mooi duiker af gery. Die outjie was blind en het in bome en bosse vas geloop en die heeltyd om geval. Ek het hom toe gevang (met baie min moeite, so swak was hy) om te kyk of ek hom nie kan inspuit en in n kampie by die huis laat aansterk nie. Toe ek hom vang sien ek hy is te sleg vermink en sy longe is selfs ge"puncture" deur die kat se naels. Neem aan hy is in die vang proses verblind want daar was snye op sy gesig. Moes hom maar met groot hartseer keel af sny. Wens daar kon groenes by wees om die arme dier se lyding te sien.
Kon nog nie die kat in die hande kry nie, maar sy tyd is min.

Die bobbejaan was n alleen loper wat by my en die buurman gevang het en selfs een nag by die volk se huise gaan draai maak het. Het hom toevallig raak gery met 2 gewapende vriende agter op die bakkie