Page 1 of 1

Trail CAM

Posted: Wed Jun 27, 2012 11:23 am
by Smirre
More
Het 'n TASCO 5mp trail cam gekry om te toets

Hoe hoog  moet ek hom plaas om effektief te wees?
1m?

Smirre

Re: Trail CAM

Posted: Wed Jun 27, 2012 12:58 pm
by vlakvark1
Ek sit myne so 1.8m van grond af dat hy so bietjie skuins af wys